“Nog ʼn groot rentekoersverhoging kan die spyker in die doodskis vir talle verbruikers wees wat dit bloot net nie meer kan bekostig nie en hul huise en lewensbestaan kan verloor.”
Alles vir Woensdag 24 Mei 2023
Mooi so! Magda wen in Frankryk
“Ek dink om die beste te wees is elke atleet se droom. ʼn Mens wil wen en jouself tot die beste van jou vermoëns druk.”
Jeep stel vyfsitplek-Grand Cherokee bekend
Jeep het verlede jaar sy sewesitplek-Grand Cherokee bekendgestel en nou is daar ‘n vyfsitplek-weergawe beskikbaar.
Herrie oor Harry se polisiebeskerming misluk in hof
Die hertog het hom verlede jaar tot die Britse howe gewend nadat die regering geweier het dat hy uit sy eie sak vir private polisiebeskerming, ʼn voorreg wat hy as ʼn werkende koninklike gratis geniet het, wou betaal.
Jy sal moet blikskud vir dié blikbekers
Suid-Afrikaners het nie geskroom om van hul te laat hoor toe ʼn R200-blikbeker onlangs op die rakke van ʼn plaaslike klerewinkel verskyn nie.
Gee kans voor jy nuwe ‘Little Mermaid’ as bloot ‘polities korrek’ afmaak
Halle Bailey, as die nuwe Ariel, gaan waarskynlik daarin slaag om Disney-aanhangers se harte te wen en terselfdertyd kritici se koppe te swaai.
Bestes meld aan vir SA Rolbaltoernooi
Rolbal staan nie verniet as “skaak op gras” bekend nie en die beste onder die bestes kom vandeesweek in Pretoria byeen om sake uit te spook.
Regstreekse gesprek: Watter ras pas?
Die regering wil besluit watter ras pas by watter werk, sê Solidariteit, wat reeds voorberei vir ʼn epiese hofstryd om die regering se voorgestelde rasteikens te stuit. Kyk hier na ʼn regstreekse gesprek oor die voorgestelde teikens.
Steenhuisen kry wind van voor oor raswet-uitlatings
GOOD stel voor dat DA-leier John Steenhuisen hom dalk eerder in Orania moet gaan vestig, terwyl die Ahmed Kathrada-stigting sê sy verwysing na die voormalige vryheidsvegter is opportunisties.
Singende ‘troebadoer’ (71) verloor kankerstryd
Die sanger is onder meer bekend vir Afrikaanse treffers soos “Sommerso, sonder rede”, “Sing troebadoer” en “Sê vir Madelein”.
Wesna sing oor haar liefdesavontuur
Dié liedjie, geskryf deur Hugo Ludik en Nick Jordaan, vertel die verhaal van twee mense wat mekaar nie net goed aanvul as paartjie nie, maar ook op ʼn romantiese avontuur is.
Jong SA’ner in Australië: ‘Ek wil wêreldno. 1-speler word’
Die 14-jarige Jeffrey Strydom het sy eerste tennislesse in Middelburg gekry. Deesdae word hy as een van Australië se beste jong tennisspelers gereken.
Man gevonnis ná Maselspoort-voorval
Jan Stephanus van der Westhuizen het Maandag skuld beken op ʼn klag van aanranding en ook die tienerseuns en familie om verskoning gevra.
Gedig: NAMIBVREDE
“As die donker om my kringtrek dan praat ons … net U en ek alleen,” skryf Johann Muller in die gedig, “NAMIBVREDE”.
Resep: Kerrieboontjiesop
’n Warm beker sop is darem maar ’n wonderlike ding in die winterkoue.
‘Aksie! Aksie! Aksie!’ beloof Cele tydens polisie se begrotingsrede
Opposisie-LP’s het Cele tydens die debat oor die polisie se begrotingsrede gekap oor die land se stygende misdaadvlakke en die verhoogde besteding op BBP-beskerming.
Dhoni se Super Kings in nóg ʼn eindstryd
Die Chennai Super Kings het al vir tien IPL-eindstryde gekwalifiseer, terwyl hulle vier keer die silwerware omhoog gehou het.
Lesersbrief: Vervallende waterinfrastruktuur ʼn groot kopseer
Waterinfrastruktuur is jare lank verwaarloos en dit vereis nou ʼn geraamde belegging van amper R90 miljard oor die volgende 10 jaar om water infrastruktuur landswyd op te gradeer.
Wat gaan dit van jou vat om op te staan vir jóú erfenis?
Ons voorouers se reis na vryheid het ons s’n geword. Gaan jy staan en kyk hoe hulle nalatenskap, aan jou toevertrou, tot niet gaan?
Phala Phala: UDM eis dat NVG Ramaphosa aankla
Die UDM het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) tot 1 Junie gegee om pres. Cyril Ramaphosa aan te kla in verband met die Phala Phala-sage of regsaksie te verwag.