Wiele2Wiele ry met Merc se nuwe GLC-sportnuts

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mercedes-Benz se splinternuwe luukse GLC-sportnuts en ervaar hoe dit is om met die Toyota Rav4 se inprop-hibried te leef. Hulle gesels oor die 2023 Nampo Oesdag en daar is motorfiets-verwikkelinge in hierdie motorhuis.

Ons het ‘n Elegante rit met Mercedes-Benz se splinternuwe luukse GLC-sportnuts en ervaar hoe dit is om met Toyota se Rav4 inprop hibriede model te leef. Nicol was by die 2023 Nampo Oesdag en daar is motorfiets-verwikkelinge in hierdie motorhuis.We have an elegant drive with Mercedes-Benz's brand new luxury GLC SUV and experience what it's like to live with Toyota's Rav4 Plug-in Hybrid model. Nicol was at the 2023 Nampo Harvest Day and there are again motorcycle-developments in this garage.Mercedes-Benz South Africa #ReadyForIt #GLC Toyota SA #ToyotaRav4 #Rav4 #PlugInHybridSVI Engineering #2023NampoHarvestDay???? #MercedesBenzMedia #MercedesBenzSA #NewsroomToyotaEurope #ToyotaSA#SVIEngineering #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Stereo HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 Beaufort West RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, May 24, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.