Die rob was in 14 afsonderlike stukke afval verstrengel – waarvan twee so lank was dat dit twee keer om sy nek gedraai het.
Lees meerAlles vir Maandag 22 Augustus 2022
Nonne in Nigerië ontvoer
Christelike kerke word die afgelope paar weke al hoe meer geteiken.
Rusland beskuldig Oekraïne vir karbom waarin ideoloog se dogter sterf
“Dit was ʼn voorbereide aanval en is uitgevoer deur Oekraïne se spesiale dienste.”
ToekomsVenster: Dit is nie jou skuld nie
Tog weet ons dat ons nooit alleen is nie en dat selfs die grootste aanvegting ons nooit van die Here se liefde sal skei nie.
Meisie byt slang terug
Die gesin het na buite gehardloop waar die slang nog lewend in die meisie se mond gehang het.
Die drake en hul ruiters is terug en hulle is hier om te beïndruk
Die Targaryens en hulle drake is terug! Maroela Media het na die seisoen se première gekyk en ons bevinding is dit is die kykbeurt werd.
Nog geen naam vir onbekende liggaam in see
“Enigiemand wat al ʼn geruime tyd hul familielid vermis en nie weet waar die persoon hom bevind nie, word versoek om die ondersoekbeampte te kontak.”
Hannes van Wyk: ‘Spoorloos’ se karakters is volrond
“Dit was absoluut idillies waar ons geskiet het. Ek het onlangs ʼn episode gekyk en dit lyk so werklik.”
Nuwe VivA-app wil lees, luister bevorder
“Ons glo dat dié app die taal op ʼn lekker en gemaklike manier vir al sy sprekers meer toeganklik maak.”
Huishulp, kleinseun red boer uit brandende huis
Die brand het op munisipale grond sonder ʼn brandpad uitgebreek en alles op die wildsplaas vernietig.
Soldate steier, maar R1,6 miljoen vir president se vlug
Die weermag het nie die R300 000 gehad vir ʼn intekening wat sy BBP-vloot lugwaardig sou hou nie, maar het R1,6 miljoen gehad om te betaal vir ʼn huurvlug om pres. Cyril Ramaphosa en sy gevolg na die DRK te neem.
Nat somer vir SA voorspel
Bogemiddelde reënval sal na verwagting tussen November en Januarie oor die grootste dele van die land voorkom.
Boere ‘keelvol om te bloei’ oor Landbank se swak besluite
“Hoe het die beslaglegging op ʼn huilende dogtertjie se speelgoed Landbank gehelp in julle strategie om meer lewensvatbaar te word?” skryf Theo de Jager, voorsitter van Saai, in ʼn ope brief aan Landbank.
Samesprekings begin oor onrus in Middelburg
Die hoop is om eindelik die voortslepende stakings tot ʼn einde te bring sodat dienslewering normaalweg kan voortgaan.
Nagklubmoord: Beskuldigde sweet in getuiebank
“Wat anders het jy nie vir die hof gesê nie?” wou landdros Ian Cox Maandag by die beskuldigde Sampie Hearn weet.
Nuuskommentaar: Misdaad is buite beheer (binne sekere gebiede)
Dit is belangrik om nie naïef te wees oor die land waarin ʼn mens bly nie. Dit is egter net so belangrik om ook perspektief te hou oor eie alledaagse konteks en werklikhede. Een van die belangrikste bepalers van misdaadvoorkoms is die gebied en gemeenskap waarin jy bly.
Jhb soek na oplossing vir skole se hoë tariewe
Die metro sê hy het in dié stadium geen ander keuse as om gehoor te gee aan die onlangse aanpassings rakende die beleid op eiendomsbelasting nie.
Waarskuwingsligte flikker weer by Eskom
Eskom moet tans met ’n tekort aan opwekkingskapasiteit van 13 983 MW klaarkom.
Beskuldigings van gronddiefstal is laster – TLU SA
“Iets moet gedoen word om die leuen wat ongehinderd wyd verkondig word, nek om te draai.”
Verklik dié wat beeste skuif, vra Noord-Kaap
Geen gevalle van bek-en-klouseer is tot dusver in die Noord-Kaap aangemeld nie, maar teen verlede week was daar al byna 120 uitbrekings in ses ander provinsies.