Want hier is ʼn oplossing, hier is ʼn manier om self, sonder enige amptelike rompslomp, die erfenis van ons dorp sigbaar en tasbaar vir almal beskikbaar te stel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Middelburg"
Mabuza se konvooi in noodlottige ongeluk
’n Lyfwag van adjunkpres. David Mabuza is Sondag in ’n motorongeluk by Middelburg in Mpumalanga dood.
Middelburg se munisipale werkers weer ontevrede
Munisipale werkers het Maandag die burgemeester van Middelburg uit sy kantoor verwyder nadat ʼn mosie van wantroue in hom nooit eers voor die raad gedien het nie.
Ondersoek gevra ná munisipale werkers hofbevel glo minag
“Die dorp en sy inwoners gaan nie verder gyselaar gehou word nie,” het ʼn prokureur van Middelburg gesê.
‘Vertroue is gebreek’ ná Middelburg-staking
Werkers aan die Steve Tshwete- plaaslike munisipaliteit het ná die staking geëindig het, drie dae aaneen gewerk om die dorp se vullis te verwyder, asblikke weg te ry en gemors op te vee.
Oorwinning in hof vir Middelburg-inwoners
“Indien die betrokkenes die hofbevel minag, sal ons nie agteroorsit nie. Mense sal aanspreeklik gehou word as hulle die bevel verontagsaam.”
Chaos toe wag op Middelburg borgtog kry
Private veiligheidsmagte, wat die munisipaliteit aangestel het om sy kantoor op die dorp teen stakende werkers te beveilig, het verlede maand vier betogers geskiet nadat hulle en talle ander onregmatige toegang tot die munisipale kantoor probeer verkry het.
Hof moet nou stakers stuit
’n Prokureur van Middelburg het nou die hooggeregshof genader om die situasie in die dorp te probeer beredder.
‘Vat stakers vas,’ pleit inwoners
“Wetsgehoorsame burgers van Middelburg ly onder die chaos. Dit kan nie langer so aangaan nie.”
Samesprekings begin oor onrus in Middelburg
Die hoop is om eindelik die voortslepende stakings tot ʼn einde te bring sodat dienslewering normaalweg kan voortgaan.
Moordsaak dreig teen Middelburg se topbestuur
Die EFF meen dit is onaanvaarbaar dat ʼn private veiligheidsmaatskappy wat deur die munisipaliteit aangestel is, vier van sy stakende werkers Woensdag geskiet het.
Betogers by munisipale kantoor geskiet
Stakende munisipale werkers het gister toegang tot Middelburg se munisipale kantoor probeer verkry.
Museum vier drukkersbedryf en gemeenskapspers
Op Donderdagaand 28 April is ʼn belangrike museum in Middelburg Mpumalanga geopen.
‘Munisipaliteit kan nie langer kniebuig voor stakende werkers’
“Stakende werkers het die munisipaliteit op sy knieë met hul onredelike eise, vernietiging van infrastruktuur en weiering om dienste te lewer.”
Skote klap naby skoolkoshuis
Die Hoërskool Middelburg se koshuis is naby die munisipale kantore geleë, waar ontevrede werkers die afgelope week betoog.
Stakende munisipale werkers kry hul sin
“Kriminele is weer in diens gestel asof daar niks gebeur het nie,” sê ’n inwoner van Middelburg in Mpumalanga.
Middelburg maande al deur stakers lamgelê
“Daar was sprake van stelselmatige agteruitgang in dienslewering, maar dis asof ons van September af by ’n regaf krans afstort.”
Ongeluk eis kleuter; ‘Sy was ons blom’
“Ek het omgedraai en gesien my dogtertjie is dood.”
Video: Kroegeienaar skrik groot toe rowers toeslaan
Isabell Rabie was al vele kere die slagoffer van misdaad, maar dit is die heel eerste keer wat sy in die loop van ’n vuurwapen moes vaskyk.
Hoërskool gesluit weens vrese oor oproer op Middelburg
Polisiebeamptes is Maandagoggend by die Steve Tshwete-munisipaliteit se kantoor op die dorp ontplooi ná berigte dat betogings vandag sou voortduur.