Die seun het boonop ‘n tweede toekenning vir sy heldedade ontvang.
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 Augustus 2022
Nóg ses skaar hul by LIV-toernooi
Die LIV-gholfreeks het sy grootste vis ingekatrol.
Vrystaat-munisipaliteit erken gebrek aan brandweerdienste
“Plaaslike boere en die gemeenskap was die afgelope naweek genoodsaak om weereens self in te spring om die brand wat buite Ventersburg langs die N1 uitgebreek het, te blus.”
Munisipale beamptes aangekeer oor korrupsie
Voormalige munisipale beamptes het Maandag in die Ermelo-landdroshof verskyn op aanklag van bedrog, diefstal en oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur (PFMA).
Ramaphosa verdedig vir Cele
“Die vraag is, as Cele die stryd laat vaar het om ons veilig te hou, hoekom het jy, die president, nog nie van hom ontslae geraak nie?”
Pa agter tralies ná kind ver val
Die driejarige het uit ʼn venster van die 12de verdieping van ʼn gebou in die Johannesburgse middestad geval.
ToekomsVenster: Die volgende tree is die tree daaruit
Die mense wat ons bewonder is meer dikwels diegene wat ten spyte van en te midde moeilike omstandighede, voorraad opgeneem het, dankbaar kennis geneem het van wat nog oor is en nie toegelaat het dat die gebrek en dit wat weg is, hul blywend definieer nie.
Wetenskaplikes toor met plantgenetika
“Dié geen het ons in staat gestel om plante te kweek wat ʼn dieper wortelstelsel kan vorm, wat dan water dieper kan bereik en opneem, sodat die plant meer droogtebestand is.”
Minstens vyf sterf in vliegtuigongeluk by Randse Lughawe
Daar was ses mense aan boord die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Pilatus PC-6 Porter-vliegtuig.
Ál meer sakelui wil Eskom los
Ondernemings bestee gemiddeld net soveel geld aan alternatiewe maniere om krag op te wek om Eskom-tekorte te verlig, as wat hulle aan hul gewone Eskom-rekeninge bestee.
Vuurvegtoerusting vir nóg twee provinsies
Ná die aanvanklike skenkingstydperk verby was, het Toyota en Hino ook besluit om tot die goeie doel by te dra.
Hof moet nou stakers stuit
’n Prokureur van Middelburg het nou die hooggeregshof genader om die situasie in die dorp te probeer beredder.
Slaan seisoenale allergieë hok
“Een van die maniere om allergiesimptome te beveg is deur voorbereid te wees daarop.”
SA’ners voel al hoe meer onveilig
Byna die helfte van Suid-Afrikaners het die afgelope jaar maatreëls ingestel of stappe gedoen om hulself teen misdaad te probeer pantser.
Luisteraars verras Comrades-atleet en sy Prudence met alles vir troue
“Toe ons weer sien, het daar een ná die ander oproep ingekom van mense wat besluit het dat hierdie paartjie ʼn groot en wonderlike troue verdien.”
Politieke partye verklaar R27 miljoen se skenkings
Die DA het weereens die meeste skenkings – meer as R15,9 miljoen – verklaar.
Gewilde paneelwa se opvolger hier
Die goeie brandstofverbruik met Hyundai se bekende betroubaarheid en lae onderhoudskoste maak ʼn sterk saak vir die Hyundai, ook te danke aan hul puik waarborge.
Boer sterf ná bye toesak
“Hy was ʼn groterige ou, maar hy het die kleinste hart gehad.”
Ontsnapte diere dalk gemeenskap se skuld
Die departement van ekonomiese ontwikkeling, toerisme en omgewingsake is bekommerd oor ʼn reeks ontsnappings uit dié reservaat.
Kyrgios reken met boesemvriend in NY af
“Dít was seker een van die ongemaklikste wedstryde van my loopbaan.”