“Sy liggaam is glo besig om sy spiere af te breek om die wonde te probeer herstel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Comrades-marathon"
Comrades volg virtuele roete; organiseerders skryf ope brief
“Ons is nie perfek nie, maar ons doen alles binne ons vermoë om die beste van ’n slegte situasie te maak. Ons werp alles in die stryd om ons geliefde wedloop vir die volgende 99 jaar suksesvol aan te bied.”
Geen Comrades-marathon vanjaar nie
Dit is die eerste keer sedert die Tweede Wêreldoorlog dat organiseerders genoop word om só ’n drastiese stap te neem.
Comrades-marathon amptelik uitgestel
Volgens die Comrades-marathonvereniging moet die marathon egter voor ʼn sekere tyd plaasvind anders sal dit vir die eerste keer sedert die Twee Wêreldoorlog gekanselleer moet word.
Centurion-pa gaan ‘Comrades’ in sy tuin hardloop
Dit sal nie die eerste keer wees dat die 42-jarige pa van drie die Comrades hardloop nie. Dit sal wel die eerste keer in sy tuin wees.
Comrades gaan eers voort
Die minister van sport het egter gesê dat dit onverantwoordelik van die organiseerders is om so ’n verklaring uit te reik.
Comrades 2020: Dis neusie verby vir Suid-Afrikaners
Net drie dae nadat inskrywings vir die Comrades Marathon in 2020 geopen het, is die aantal inskrywings beskikbaar vir Suid-Afrikaners opgeraap.
Groter kontantprys vir Gerda Steyn ná Comrades-rekord
Suid-Afrika se Gerda Steyn ontvang ‘n bykomende bedrag kontant ná sy Sondag die rekord verbeter het tydens die Comrades-marathon van Durban na Pietermaritzburg.
Gerda verbeter Comrades-rekord!
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis om die op-wedloop vinniger as ses ure te hardloop.
SA’ner wen Comrades-marathon
Goud in net sy tweede Comrades!
Comrades wel op TV uitgesaai
Die Twee Oseane-marathon wat verlede maand in Kaapstad plaasgevind het, is nie uitgesaai nie.
Vrou gryp ‘tweede kans’ ná gru-ongeluk
“My ma het gesê ek kan nie net op ʼn hopie sit oor wat gebeur het nie, ek moet aangaan met my lewe. Dis tóé dat ek begin hardloop het.”
Comrades 2019: Inskrywings steeds nie oop
Rowyn James, wedloopdirekteur van die CMV, het gesê hulle verstaan dat baie atlete uitgesien het daarna om hul inskrywings af te handel, verál in die lig van die oorweldigende reaksie wat hulle verlede jaar ontvang het.
Comrades-medalje vir chirurg wat sy lewe red
“Toe ons hom ná die fratsongeluk behandel het, het ek met Danie gepraat en vir hom gesê: ‘Jy is nou op die herstelpad en ek wil vir jou ʼn uitdaging gee: Ek daag jou uit om weer die Comrades-marathon te hardloop.’ En hy het my ernstig opgeneem.”
Man voltooi Comrades op krukke ná talle terugslae
Lees hier hoe Hein Venter, ʼn pa van drie, en Xolani Luvuvo, wat voorheen aan drank en dwelms verslaaf was, se ongewone vriendskap daartoe gelei het dat Luvuvo die naweek op een been die Comrades voltooi het.
SA vrou wen Comrades-marathon
Suid-Afrikaanse atlete het Sondagoggend die land se naam hoog gehou by die Comrades-marathon in KwaZulu-Natal.
SA’ner wen wéér Comrades-marathon
Die Suid-Afrikaner Bongmusa Mthembu het Sondagoggend vir die derde keer weggestap as die manswenner van die Comrades-marathon.
Man gaan Comrades hardloop ná fratsongeluk byna lewe eis
“Drie jaar gelede het my vrou en kollegas nog vir my oorlewing gebid, en toe ek 19 dae later uit die hospitaal stap, het ons dit as ʼn wonderwerk van God beskou.”
Bruce Fordyce aangerand, beroof tydens drafsessie
“Toe ek afbuk om met hulle te praat, het die mans vuurwapens op my gerig,” sê Fordyce.
SAPD straal van trots oor sersant Gift
“Ons is uiters trots om lede van sers. Kelehe se kaliber in ons range te hê.”