“As ek my verhouding met Afrikaans moet beskryf, sal ek sê dat dit konstant deel van my is.”
Lees meerAlles vir Sondag 28 Augustus 2022
Man hardloop 90 km vir jawoord
ʼn Foto van ʼn drawwer wat ʼn banier met die woorde “Prudence, sal jy met my trou? Ek het 90 km vir jou gehardloop” het sosialemediagebruikers se verbeelding aangegryp.
Luister: Nog stories uit die lêers van ’n forensiese sielkundige
Dr. Gérard Labuschagne neem lesers op ʼn reis van misdaadtonele na regsbanke in sy boek ‘The Profiler Diaries – From Crime Scene to Courtroom’.
1 en 2 vir Red Bull in België
’n Vlieënde Max Verstappen het sy pad van die 14de plek na die eerste plek oopgeveg.
Ses dood toe vragmotor mense by braai tref
Drie van die slagoffers was lede van dieselfde familie – ʼn ma, haar seun en skoondogter, wat boonop agt maande swanger was.
Oud-Bul maak nou verskil in Indië
Toe Louis Boshoff vir die soveelste keer ʼn skouerbesering tydens ’n klubrugbywedstryd in Frankryk opdoen, het hy sy rugbystewels weggebêre en die afrigtersfluitjie nadergetrek.
Wit mans het grootste risiko vir hartsiektes
Die verduideliking vir die verskil in die voorkoms van hartsiektes lê dalk in Suid-Afrikaners se sosio-ekonomiese status.
Kyk: Russiese atleet smaak Comrades-glorie
Adele Broodryk het die beste onder die Suid-Afrikaanse deelnemers gevaar. Sy het die ultramarathon in die derde plek afgesluit.
Bederf jouself met gemaklike Maroela-plaasvellies
Die reeks is spesiaal ontwerp om net so sterk te wees as wat dit mooi genoeg is om elke dag te dra!
Slagoffer se klere verbind man met 1986-moord
Nuwe bewyse wat aan die klere van ʼn moordslagoffer in Massachusetts, VSA, gevind is, het daartoe gelei dat ʼn man 36 jaar later van haar moord aangekla is.
Jenna Clifford vier 30 jaar in die wêreld van juwele
Die pad wat die 63-jarige Clifford in haar lewe en loopbaan moes stap, is nie een wat noodwendig strook met die glansryke lewenstyl wat sy nou het nie.
Oud-polisiekommissaris sterf
Genl. Johan van der Merwe het na wat verneem word ʼn beroerte gehad en is kort ná sy 86ste verjaardag oorlede.
Riebie-revue kraai koning
“Ons is baie trots op dié groep jong mense, maar terselfdertyd ook baie dankbaar vir die geleentheid wat honderde kinders landwyd weer het om weg van maskers die magiese van die verhoog te kan beleef.”
Oom Arend (95) se visie gee toekoms aan vele jongmense
ʼn Toonbeeld van ʼn man van woord en daad is Arend Josias de Kock, wie se visie daarin geslaag het om te sorg dat minstens 83 Afrikaanse studente, tot dusver, in staat gestel is om te kon studeer.
Van die Flughafen na die Altstadt – ’n blitsbesoek aan Zürich
Die vliegtuig land vyf uur die middag op die Flughafen Zürich. Dit is ʼn spoglughawe met genoeg winkels en lughawe-sitkamers om jou ʼn paar ure besig te hou. Maar ons het besluit om ons sesuur-lange tussenstop beter te gebruik en die ou stad van Zürich te verken. Hier is hoe ons dit gedoen het!
Nasa-tuig gereed vir tog na maan
Die massiewe vuurpyl het Sondag reeds op die platform gereedgestaan vir lansering en mense van so ver as Engeland het oor die naweek na Florida gestroom om die lansering dop te hou.
Blitsberig: Dijana wen Comrades-marathon
Tete Dijana het in sy vorige Comrades-marathon in die 50ste plek klaargemaak. Vandag het hy met die louere weggedraf.
Elgar verwag meer van sy kolwers
“Ek dink eerlikwaar ons het nie nou goed gekolf nie. Ja, die bal het rondbeweeg, maar hierdie is toetskrieket en jy moet dit kan hanteer.”
Kintsugi: Genees met goud
In die proses om dinge wat gebreek het te herstel, skep ons eintlik iets nog meer uniek, mooi en verruklik.
Moontlike bedrog met herbouing ná vloede
ʼn Verslag deur die ouditeur-generaal dui op die moontlikheid van wydverspreide korrupsie met die herbou van infrastruktuur ná die oorstromings in KwaZulu-Natal.