“’n Huis met ’n stewige fondament kan enige storm trotseer. Dié broodnodige belegging in grondslagfaseleer verseker nie net dat ons fondament stewiger as ooit is nie, maar ook dat ons op die voorpunt van vernuwing bly.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kempton Park"
Kempton-inwoners omgekrap oor kragonderbreking
Dit is die tweede keer vandeesmaand dat die krag vir dae aaneen in Kempton Park af is.
Skietvoorvalle in Kempton Park eis twee
“Twee mans is binne die motor aangetref. Hulle het skietwonde opgedoen.”
Bloed in gastehuis toe nié Yolandi Botes s’n
Botes, wat op 26 April die laaste keer by die OR Tambo-lughawe gesien is, se familie het intussen ʼn beloning van R50 000 uitgereik vir inligting oor haar moord.
Skool rou ná skoolhoof se dood
“Hy het talle se lewens aangeraak en diep spore getrap met sy passie en liefde vir onderwys, die skool en kinders.”
Polisie dalk nalatig met ondersoek na Kemptonpark-moord
Bewysstukke in die gastehuiskamer is glo eers dae later ingewin.
Yolandi Botes: Familie verdwaas oor wrede moord
“Ek sal nooit vergeet hoe erg my ma gehuil het toe ek haar vertel dat Landi se liggaam in stukke in die rivier gevind is nie.”
Veiligheidswag vas wat glo met miljoene verdwyn
Die wag het glo die geldsak in sy private voertuig gelaai en die perseel verlaat.
Yolandi Botes: Talle vrae oor bloed in gastehuis
“ʼn Forensiese span is gestuur om te bepaal wie se bloed dit is en om bewysstukke te versamel. Ons wag nog vir die uitslae.”
Ma, seun vreesbevange toe kapers in uniform toeslaan
“Jy sal nie dít nie en jy sal nie dát nie, maar in daardie oomblik is dit anders. Die belangrikste op die ou einde is dat ons hier is – lewend om ons storie te vertel.”
Vermeende renosterhoringsmokkelaar in hof
Die man wou die horings in ʼn krat hoendervoer uit die land uitsmokkel.
Twee vroue op slag dood toe vragmotor hul tref
Albei vroue is op slag dood.
Talle renosterhorings in pakhuis gevind
“Altesaam 17 renosterhorings van verskillende groottes en wat saam 72,4 kg weeg, is gevind en op beslag gelê.”
Egpaar binnekort gevonnis vir baba se dood, sibbe se mishandeling
Die ma het geweet van die mishandeling, maar nooit opgetree nie.
‘Valke-lid’ vas vir afpersing
Die man het homself as ene ao. Masemola van die Valke in Germiston voorgestel.
2 betrap in besit van olifanttande
Die mans is by Emperors Palace vasgetrek.
Wag kritiek ná transitorooftog
Die wag is gedurende die voorval in sy gesig geskiet.
Drie opsies oorweeg vir ‘spookhospitaal’
Dié hospitaal, wat ook bekend is as die spookhospitaal, staan sedert 1997 leeg en miljoene rande is al bestee aan veiligheidsdienste by die hospitaal wat intussen ʼn speelgrond vir vandale en sogenaamde spookjagters geword het.
Immigrasiebeampte vas wat omkoopgeld eis
ʼn Immigrasiebeampte van die departement van binnelandse sake het in die hof verskyn nadat hy glo omkoopgeld van R100 000 geëis het.
Fabriekswerker ernstig beseer toe band ontplof
Die vragmotor se band het in die fabriekswerker se gesig ontplof terwyl hy dit met lug gevul het.