Van die juweliersware wat gesteel is, is 54 jaar gelede deur die bejaarde man as geskenk vir sy vrou gekoop.
Lees meerAlles vir Maandag 24 Januarie 2022
Stilswye heers nog oor aantygings teen Albert Fritz
Anroux Marais, LUR vir kultuursake en sport in die Wes-Kaap, is intussen as waarnemende minister van gemeenskapsveiligheid in Albert Fritz se plek aangestel.
Werkers in stoor aangehou tydens NW-plaasaanval
Die verdagtes het ook hardeskywe uit kringtelevisiekameras op die plaas gesteel.
Kempton-inwoners omgekrap oor kragonderbreking
Dit is die tweede keer vandeesmaand dat die krag vir dae aaneen in Kempton Park af is.
Kêrel pleit onskuldig op Pule se moord
Tshegofatso Pule, wat agt maande swanger was, se liggaam is in Junie verlede jaar met steekwonde en opgehang aan ʼn boom in Roodepoort aangetref.
ToekomsVenster: As die golwe jou tref
Wat maak jy met die golwe in jou lewe?
Lugmagbasis brand ‘waarskynlik weens nalatigheid’
Instandhouding en veiligheid by die Waterkloof-lugmagbasis blyk ʼn groot bekommernis te wees.
Winkelgroep bevorder plaaslike suiker
“Gegewe Shoprite se uitgebreide voetspoor, is die vennootskap ʼn groot stap vorentoe vir Suid-Afrikaanse suikerboere en die een miljoen mense wat deur die bedryf ondersteun word.”
Vliegtuig waarin drie van BLO sterf, was ‘onlugwaardig’
Die drie slagoffers was besig met kalibrasiewerk vir die George-lughawe toe die vliegtuig in Januarie 2020 neergestort het. Al drie mense aan boord het omgekom.
Man verdrink by Strand
’n Tiener wat byna naby Melkbosstrand verdrink het, is tans in die hospitaal, terwyl nog ’n man in die see naby Sonwabe in Kaapstad vermis word.
Bakkie-oorlog: Word die Triton onderskat?
Mitsibushi se Triton is een van die bakkies wat aan die agterspeen suig wanneer dit kom by gewildheid en verkope. Met bakkies se pryse wat die hoogte ingeskiet het, begin die Triton voorwaar soos ʼn winskoop lyk, skryf Brendon Staniforth.
Nie eens tornado-waarskuwing bring Letchen van stryk
Die merkwaardige Suid-Afrikaner het vier van die vyf fiksheidstoetse in haar kategorie by die Wodapalooza-kompetisie in Miami gewen.
Apies van kant gemaak ná ongeluk
Die apies was onderweg na ʼn laboratorium waar dié diere in kwarantyn sou verkeer.
Suid Afrika se inflasiemandjie teenoor jou mandjie
Inflasie is ʼn term wat algemeen in die Suid-Afrikaanse finansiële, ekonomiese en beleggingsbedrywe gebruik word, maar word selde werklik doeltreffend en reg toegepas as maatstaf.
Veldbrand in Robertson ‘buite beheer’
Verskeie wegholveldbrande het oor die afgelope naweek in die Wes-Kaap uitgebreek.
Taakspan oor Zondo se bevindings kom
Verskeie ANC-lede word in die staatskapingsverslag by wangedrag betrek.
Man in neuswiel op vlug van SA ontdek
Paramedici moes die man op die toneel stabiliseer en sy liggaamstemperatuur verhoog.
Boucher: ‘Dit was ’n spesiale vertoning’
Mark Boucher is ook gevra of die gebeure langs die veld sy werk as hoofafrigter ontwrig.
Video: Kyk hoe spring bok reg oor pad
“Wow, ek het nog nooit só sprong gesien nie – hy is letterlik besig om te vlieg!”
Vissers dringend hof toe oor seismiese opname
In hierdie geval word kusgemeenskappe van Hondeklipbaai in die Noord-Kaap, tot anderkant Langebaan en Saldanhabaai aan die Weskus geraak.