Gert Roets (23), die belowende Wolwe-rugbyspeler wat Saterdag dood is nadat hy in ʼn vermeende mislukte rooftog geskiet is, se lewe word eersdaags op sy tuisveld gevier.
Alles vir die sleutelwoord "Kempton Park"
Minister besoek familie ná rugbyspeler sterf
“Mag die Here met hierdie familie wees in dié donker uur.”
Rugbyspeler geskiet: Ouers neem moeilike besluit
“Dis óf sy been óf sy lewe.”
Gauteng-man verkrag glo vrou ná hy haar raakry
Die vrou se nagmerrie het egter nie hier geëindig nie.
Rugbyspeler kan been verloor ná skietvoorval
“Die koeël is reg deur hom en het sy hoofslagaar afgeskiet. Hy het geval, maar kon daarin slaag om op te staan. Hy het in die veld in gevlug, maar het toe in ʼn groot gat geval.”
Onwettige strukture in Kempton Park staan steeds
Onwettige strukture is steeds opgerig op private grond in Glen Marais in Kempton Park ná onwettige plakkers die afgelope naweek daar toegesak het.
Man sterf toe motor hom tref
ʼn Man is Saterdag dood toe ʼn motor hom in Kempton Park raakgery het.
Man toegang tot casino ontsê oor seun in kar
Foto’s van die seun in die motor het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
Minstens 40 beseer toe bus omslaan
Van die beseerdes was in ʼn kritieke toestand en was teen die tyd dat paramedici by die toneel opgedaag het nog vasgekeer in die bus.
Vrou se droom word waar toe boekwinkel haar deurnag toesluit
Die 60-jarige Carina Greyling se grootste droom het waar geword toe ʼn Johannesburgse boekwinkel haar deurnag in hul winkel toegesluit het.
Motorfietsryer sterf toe hy teen trok bots
ʼn Man, vermoedelik in sy 40’s, is vroeg Vrydagoggend dood toe sy motorfiets teen die agterkant van ʼn vragmotor gebots het.
Peuter (2) verdrink by huis aan Oos-Rand
Paramedici het kardiopulmonêre resussitasie toegepas en die dogtertjie met lewensondersteunende middels behandel voordat sy na die hospitaal geneem is.
Verstopte drein lei tot gru-vonds
Loodgieters is Woensdagaand uitgeroep om ʼn verstopte drein oop te maak.
Eenjarige verdrink in huisswembad
ʼn Eenjarige kind het Vrydagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Kempton Park aan die Oos-Rand verdrink.
Laerskoolmeisies spuit ander leerders met middel in
“Ongeveer 28 kinders is geprik of ingespuit en hul ouers is onmiddellik in kennis gestel.”
Skoonmaker kom op fetus af
ʼn Fetus is Vrydagoggend in Kempton Park aan die Oos-Rand gevind nadat dit in koerantpapier toegedraai en in ʼn asblik gegooi is.
Man se liggaam in veld gekry
Die Kempton Park-polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat die liggaam van ʼn jong man Donderdagoggend deur ʼn plaaswerker in ʼn veld gevind is.
Kempton Park-lisensiekantoor tot dán gesluit
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het Dinsdag laat hoor die Kempton Park-lisensiekantore sal tydelik gesluit word.
LUR van onderwys sê oor skool se haarstylbeleid
Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in Gauteng, het Dinsdag leerders van ʼn privaat skool in Kempton Park toegespreek oor die skool se haarstylbeleid.
Familie vra om hulp ná Jhb-man (50) vermis raak
Cook sê haar broer se selfoon was aanvanklik net afgeskakel, maar sy nommer bestaan glo sedert Woensdagaand nie meer nie. Die gesin het in dié stadium geen leidrade oor waar hy kan wees nie.