Ná 17 wedstryde elk, het Suid-Afrika se twee Pro14-verteenwoordigers die naweek die heel eerste keer ʼn tweekuns oorwinnings behaal en albei gewen.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 Maart 2018
Rekordsege vir SA afrigter se Heren 15
Nederland, met sy Suid-Afrikaanse afrigter, het Saterdag in Amsterdam ʼn rekordsege oor Pole in die reeks om die Rugby Europa-trofee (RET) behaal.
Man sterf toe motor hom tref
ʼn Man is Saterdag dood toe ʼn motor hom in Kempton Park raakgery het.
Lions se gehalte te veel vir moedige ‘nuwe’ Bulls
ʼn Wedstryd duur 80 minute, maar hoewel die Bulls hulle alles in die tyd gegee het, was dit Saterdag op Loftus in die goeie Superwedstryd teen die Lions nie genoeg nie.
Maimane: Grondonteiening-mosie bedoel om ‘land te verdeel’
“Hierdie voorstel [van grondonteiening sonder vergoeding] het nie net gegaan oor grond nie. Dit was bedoel om ons land te verdeel en om haat in te boesem. Die groter meerderheid van Suid-Afrikaners wil hê ons land moet werk.”
2 vas oor ‘polisievoertuie’
“Hierdie optrede moet onmiddellik gestaak word. Wie ook al homself hieraan skuldig maak, sal vasgetrek word.”
Proteas ploeter voort in Durban
Australië het op die derde dag van die eerste toets in Durban sy goeie vertoning voortgesit terwyl die Proteas lomp voorgekom het, maar tog beter as op die tweede dag gevaar het.
Sharks vol foute en steeds sonder ʼn eerste oorwinning
Soos verlede week in Sydney teen die Stormers was dit vir die Waratahs weer ʼn senutergende geval van een vir jou, een vir my in hulle wedstryd teen die Sharks, maar dié keer het dit anders geëindig.
Man kritiek ná tref-en-trap
Die man is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas.
Blitsbokke deur na kwarteind, maar …
Die Blitsbokke het vroeg Saterdagoggend hulle eerste twee groepwedstryde in Wêreldrugby se sewestoernooi in Las Vegas gewen en is reeds verseker van ʼn plek in die kwarteindronde.
Noordwes-premier kap na Motsoaledi oor Gupta-uitlatings
Supra Mahumapelo, premier van Noordwes, het Vrydagaand in ʼn verklaring na Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gekap ná Motsoaledi se uitlatings dat die Gupta-familie die Mediosa-kliniek in dié provinsie as ʼn kitsbankkaart gebruik om geld van die gesondheidsdepartement te onttrek.
Meisie (16) kritiek ná ongeluk op plaas
ʼn 16-jarige meisie van Gauteng is Saterdag per helikopter na ʼn hospitaal geneem.
Superrrugby: Stormers kry slae, maar gaan darem nie lê nie
Dis nie aldag dat ʼn rugbyspan met 17 punte geklop word, maar steeds lof ontvang nie
Nóg ʼn terreuraanval in Burkina Faso
Die aanvallers het op die Franse ambassade in die hoofstad en die weermag se hoofkantoor losgebrand.
En die vrotste fliek van 2017 is …
En die vrotste fliek van 2017 is …
Speurder neem eie lewe ná hy meisie, haar ma glo doodskiet
Die speurder het na bewering eers sy meisie en haar ma as gyselaars aangehou.
Statistieke in mosie vir grondonteiening ‘berus op fiksie’
Daar is glo foutiewe en onakkurate statistieke in die mosie om onteiening sonder vergoeding te regverdig.
Vrou beken skuld vir marteling van, moord op twee kinders
Die 42-jarige vrou het erken dat sy die ses- en driejarige se liggame in plastieksakke toegedraai en in ʼn skeepsvraghouer gestort het.
Skokgolwe oor video van leerder wat medeleerder met skêr steek
Die video toon hoe twee leerders baklei voordat ʼn derde party ʼn skêr vir een van die leerders aangee waarna hy die ander leerder daarmee steek.
Dlamini-Zuma begin in haar pos
Die regering se kommunikasie-en-inligtingstelsel (GCIS) het bevestig dat Nkosazana Dlamini-Zuma, minister in die presidensie (beplanning, monitering en evaluasie), Vrydag met die pligte van haar nuwe pos in die Uniegebou in Pretoria begin het.