Alles deur die skrywer Pieter van den Berg

Vandag se sportnuus

In die PGA-reeks sal Tyrone Van Aswegen, Ernie Els en Retief Goosen vandag afslaan in die RSM Classic in Georgia en die Springbokspan wat Saterdagaand teen Skotland op Murrayfield speel word vandag bekend gemaak.

Vandag se sportnuus

Die Springbokke sal Saterdag sonder hul skrumskakel Faf de Klerk teen Skotland speel en die Proteas speel Saterdag in hul laaste wedstryd van hul kort toer deur Australië in ʼn T20-wedstryd teen die Aussies.