Die Europese Parlement, wat bestaan uit 751 verkose lede van die Europese Unie, is “geskok oor die omstandighede waaronder boere in Suid-Afrika ʼn bestaan moet maak”.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Maart 2019
Jhb sal Bosasa-kontrak ondersoek
Die Stad Johannesburg sal ondersoek instel oor ʼn kontrak tussen die vorige administrasie se metropolisiedepartement en African Global Holdings, voorheen bekend as Bosasa, het burgemeester Herman Mashaba Woensdag gesê.
Holomisa veroordeel aanval op UDM-lede
Drie UDM-lede is na bewering vandeesweek aangeval terwyl hulle in die Oos-Kaap aan ʼn verkiesingsveldtog deelgeneem het.
Sanral sê geen nuwe dagvaardings
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het gesê hy neem kennis van ʼn debat wat betref die skuldinvorderingsproses wat betref onbetaalde e-tolrekeninge.
Rand Water bly stabiel tydens beurtkrag
Rand Water het Woensdag gesê hul grootmaat waternetwerk, wat water aan verbruikers verskaf, bly stabiel tydens beurtkrag en hulle bestuur die aanvraag soos normaal.
OVK sê oor elektrisiteit tydens verkiesing
“Kragonderbrekings sal nie ʼn negatiewe impak op die verkiesing hê nie.”
ToekomsVenster: Die suurdeeg van die Fariseërs en Herodes
Dis geen wonder dat die Bybel sê, moenie die duiwel ʼn vatkans gee nie.
Brand by Midrand-substasie
Verskeie gebiede rondom Midrand beleef tans ʼn kragonderbreking ná ʼn brand by Allandale-substasie.
Pretoriase radiostasies vir talle gesogte toekennings benoem
“Om elke dag in Afrikaans te kan werk en voort te bou, is ook vir my ʼn voorreg. Gelukkig kan ek in Afrikaans met my luisteraars gesels, want my Engels is ongelukkig baie ‘delicious’.”
‘Rekordgetal’ partye vanjaar op stembrief
Altesaam 19 politieke partye meer sal aan vanjaar se algemene verkiesing deelneem as die verkiesing in 2014.
Seun wéér verlam: ‘Hy het dit altyd gevrees’
“Die volgende oggend was hy verlam. Hy kon nie ʼn vinger verroer nie.”
NWU sê oor ondersoek na plagiaat
Die raad van die Noordwes-Universiteit het sy registrateur opdrag gegee om die nasionale hoëronderwysstrukture te vra om ʼn platform te skep waar universiteite inligting kan deel oor sake soos plagiaat.
Pa gevonnis wat baba met pik doodslaan
ʼn Pa wat sy ses maande oue babadogtertjie met ʼn pik doodgeslaan het, is vandeesweek in die hooggeregshof in Polokwane gevonnis.
Departement ‘ignoreer’ besware oor skoletoelatings
Die Gautengse departement van onderwys het die insette van duisende belanghebbendes blatant geïgnoreer deur nuwe regulasies vir die toelating van leerders in Gautengse skole te publiseer.
Die wêreld in foto’s – 20 Maart 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Stormers maak reg vir Nieu-Seelanders, Aussies
ʼn Kiwi-blaser sal hierdie naweek die kragmeting tussen die Stormers en die Hurricanes behartig.
Toyota kraai koning in Dullstroom
Net 34 sekondes ná bykans 400 km deur plase en plantasies in die Dullstroom-omgewing was die verskil tussen die uiteindelike wenners Giniel de Villiers/Dennis Murphy en Henk Lategan/Brett Cummings in die tweedeplek tydens die onlangse Mpumalanga 400-tydren.
Ontbinde liggaam in spruit aangetref
Die liggaam was in die soort plastiek toegedraai waarmee bagasie by ʼn lughawe toegedraai word.
S-leer: Die nuwe gonswoord vir voortgesette leer
S-leer is Solidariteit se sentrum vir voortgesette leer en is reeds besig om werknemers se denke oor voortgesette leer te verryk en vernuwe.
Sikloon Idai: Omvang van krisis nog nie bepaal
Dit is die ergste humanitêre krisis in Mosambiek se geskiedenis.”