Die minster van polisie het onthul dat inwoners van plekke soos Bloemspruit, Mangaung en Welkom tussen 30 min en 60 min wag vir die polisie om op te daag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bloemspruit"
Man dood, makker vas ná hoewe-aanval
Twee aanvallers het hul rieme lelik styfgeloop toe hulle ʼn ouer egpaar op ʼn hoewe by Bloemspruit buite Bloemfontein aangeval het.
Ontbinde liggaam in spruit aangetref
Die liggaam was in die soort plastiek toegedraai waarmee bagasie by ʼn lughawe toegedraai word.
Ouers gevonnis vir kindermishandeling
Volgens polisierekords het die egpaar hul 11-jarige meisie gedwing om met ouer mans seksuele omgang te hê waarvoor hulle betaling ontvang het.
Onnie steel glo leerder (12) se selfoon
Die leerder het die onderwyser beleef gevra om sy selfoon vir hom veilig te hou, maar toe dit tyd raak om huis toe te gaan, het die onderwyser beweer hy weet nie wat van die foon geword het nie.”
Rowers oorval Bloem-bejaarde in slaapkamer
“Toe hulle besef die 77-jarige vrou het geen geld in die huis nie, het hulle haar in haar kamer toegesluit terwyl hulle haar huis geplunder het.”
Twee swaar gestraf vir verkragtings
Twee mans is in twee afsonderlike voorvalle gevonnis vir onderskeidelik die verkragting van ‘n pleegkind en ‘n verstandelik gestremde vrou in Bloemspruit in die Vrystaat.
Geen borgtog vir Bloemspruit-ouers ná ‘bose dade’ met kinders
Die 43-jarige pa en 33-jarige ma wat glo hul twee kinders mishandel en na bewering laat verkrag het, het in trane uitgebars toe hulle Woensdag borgtog in die Bloemfontein-landdroshof geweier is.
Ontbinde lyk van swanger vrou in asblik in Bloem gevind
‘n 36-jarige man is Dinsdag in Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hy vermoedelik sy swanger meisie vermoor het.
Korporaal weer in hof vir moord by Bloem-lugmagbasis
‘n Korporaal van die SA Lugmag wat by Bloemspruit-lugmagbasis gestasioneer was, het Dinsdag weer vlugtig op ‘n aanklag van moord in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Man in hof ná skietery by lugmagbasis
‘n Lid van die SA Lugmag wat by Bloemspruit-lugmagbasis gestasioneer was, het Dinsdag op ‘n aanklag van moord in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.