Die DA het die omkeerplan vir die verwerking van dié belangrike bewysstukke as ʼn mislukking bestempel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "misdaad"
Hou misdadigers só uit jou huis
“Loop om jou eiendom en probeer dinge deur ʼn misdadiger se oë sien.”
Misdaad begin stadig toeneem – Gauteng
Misdaadvlakke kan dalk die komende maand verder styg.
Misdaad daal in Kaapstad weens Covid-19
Sedert die instel van die landwye afsondering het die stad slegs vyf rooftogte aangemeld en ʼn aansienlike daling in diefstal uit motors waargeneem.
Jy bly tuis; voertuigboewe nié
Die maatskappy sê daar was ook ʼn toename in die getal voertuie wat vir hul vrag geteiken word.
Dié SA stede is glo gevaarlikste ter wêreld
Van dié stede is boonop gevaarliker as in 2018, volgens ʼn internasionale datagroep.
Kriminele kan munt slaan uit Covid-19-pandemie
Met die groeiende kriminele ekonomie en die geleenthede wat die huidige staat van inperking vir sindikate en kriminele groepe bied, waarsku kenners teen die ontstaan van ʼn misdaadkultuur.
Afsondering: Misdaad neem drasties af
Moordsake het met 72% afgeneem in vergelyking met dié tyd verlede jaar.
AA-studie: Suid-Afrikaners voel steeds onveilig
Minder as die helfte van Suid-Afrikaners voel veilig in hul eie huise, selfs al is dit veronderstel om ʼn veilige ruimte te wees.
Afsondering: Bepaalde verhoorafwagtendes tydelik vrygelaat
Luidens die regulasie moet hulle vrygelaat word met die opdrag om op ’n spesifieke latere datum in die hof te verskyn.
‘Enorme daling’ in misdaad oor feestyd
Cele het gesê ten spyte van die daling, is daar steeds hardnekkige misdaad wat dringende ingryping en hulpbronne benodig.
‘Rowers’ met speelgoedwapen loop rieme styf
Die twee het boonop in die winkel wat hulle glo pas beroof het, se dak probeer skuil.
Misdaadslagoffers glo in hospitale geteiken
In een voorval het ʼn bende werkers by ‘n hospitaal aangerand terwyl hulle op soek was na ʼn man wat vroeër die dag ʼn messtekery oorleef het.
Jý is dalk op vakansie, maar misdadigers nié
Die vakansie is ʼn tyd vir terugsit en ontspan, maar maak tog seker veiligheid bly altyd êrens in jou agterkop. Hier is ʼn paar wenke hoe jy kan veilig bly.
Wees bedag op dié OTM-slenters
Kaartbedrog het verlede jaar tot verliese van R873 miljoen gelei.
Vermeende rower vas ná hy hospitaal toe gaan
‘n Vermeende huisrower is gearresteer nadat hy opgeneem is in ʼn hospitaal in Ga-Rankuwa, Pretoria.
Man twee keer lewenslank gevonnis vir moord, verkragting
ʼn Gevangene van die Goedemoed-gevangenis in die Vrystaat is tot twee keer lewenslank gevonnis nadat hy ʼn bewaarder vermoor en ʼn ander verkrag het.
Skamel geklede man dood gevind
Die Heidelbergse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn man dood aangetref is in 7de Straat, Spaarwater-kleinhoewes.
Rotsklimmer vermoor in Waterval-Boven
ʼn Rotsklimmer is die naweek dood tydens ʼn gewapende roof in Waterval-Boven, Mpumalanga.
Gebrek aan vonnisopleggings vir ontvoerings kommerwekkend
Die getal vonnisopleggings het gedaal vanaf 36 in die 2017-’18-boekjaar tot 12 vandeesjaar.