Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekend gemaak.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 Junie 2020
Tiener op Kaapse Vlakte gee daagliks kos aan 450 mense
ʼn Matrikulant van die Kaapse Vlakte in Kaapstad het die harte van haar gemeenskap gesteel vir wie sy daagliks kos gee. Meer as 450 mense is deel van dié voedingskema.
Dringende hofaansoek oor repatriasieprobleme
Woensdag se hofbevel teen gedwonge opname in die staat se kwarantynfasiliteite is net van toepassing op mense wat sedert die aanvang van die Covid-19-inperking nog heeltyd in die land was.
Luister: Griekwagebed – Prediker 9:11
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, Prediker 9:11, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Solidariteit dreig met regsaksie teen WVF
Solidariteit het vandag die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) met regsaksie gedreig indien die WVF nie dringende stappe doen om betalings aan werklose lede behoorlik en betyds af te handel nie.
Kommer in Wes-Kaap voor Ramaphosa-besoek
Kommer is aan’t oplaai in die Wes-Kaap in aanloop tot die besoek van ‘n kabinetsafvaardiging onder leiding van pres. Cyril Ramaphosa Vrydag aan Kaapstad vir ‘n vergadering met die Wes-Kaapse premier, Alan Winde.
Polisiebeamptes vas oor bedrog
Senior polisiebeamptes, maatskappyeienaars en direkteure is in hegtenis geneem op aanklag van bedrog, korrupsie, diefstal en geldwassery.
Regering verleng ramptoestand
Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering, het die versoek ingedien en die kabinet het dit goedgekeur.
ToekomsVenster: Pinkster-wonder
Leef ons nog met die verwagting dat God wonders doen en kan doen?
Afsonderingsregulasies: Regering gaan appelleer teen uitspraak
Die regering is van voornemens om appèl aan te teken teen ʼn hooggeregshofuitspraak vandeesweek wat die afsonderingsregulasies as “ongeldig en onwettig” verklaar het.
E-konsertgids: ‘Nonna’-sanger, Touch of Class, ‘Grotman’ dié naweek aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Dít is sakelui se regte ná hofuitspraak
Sakeliga het nou ook ʼn uiteensetting gegee van die regte van ondernemings, asook die oorblywende regulasies waaraan hulle moet voldoen.
Wolkskool op radio: ‘Môre klas, welkom terug’
Marnelda de Beer, die Skoleondersteuningsentrum se kenner van onderwys in die grondslagfase, sê sy besef daar is talle uitdagings wat kinders, ouers en onderwysers sal moet oorkom met die terugkeer na skole, maar sy glo almal het nou nog drie weke om mekaar met dié proses te help.
Baba beseer in ongeluk buite Potchefstroom
Dit is die tweede ernstige motorongeluk die afgelope 24 uur waarby ’n kind betrokke was.
DA plaas druk op Dirco oor gestrandes in Mosambiek
Daar heers weke lank al onduidelikheid oor die byna 1 000 Suid-Afrikaners wat in buurlande gestrand sit.
Die wêreld in foto’s – 4 Junie 2020
Só herdenk Chinese die slagoffers van die Tiananmen-plein-slagting in Hongkong.
Verrinneweerde jakkals uit dieretroetelpark gered
Die DBV het ʼn lasbrief bekom ná ʼn anonieme wenk oor die jakkals se toestand.
Klag by MRK ingedien ná vrou in hospitaal sterf
“Dit is kommerwekkend dat al hoe meer bewerings van wanpraktyke en [klagtes oor] onbevoegde mediese personeel teen staatshospitale gemaak word.”
Matrieks: Pak hierdie kwartaal só aan
Ter viering van Jeugmaand deel Akademia wenke aan matrieks wat terugkeer na skole om ʼn sukses van die laaste deel van hulle skoolloopbaan te maak.
‘Oppiestoep’ se gewilde grapjas op pad preekstoel toe
“Ek is ook nog steeds dieselfde ou wat almal ken – dié is net my groter roeping.”