ʼn 33-jarige vrou is in hegtenis geneem in verband met bedrog by die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se tydelike verligtingskama (Ters).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Werkloosheidsversekeringsfonds"
WVF werk nog aan Ters-verlenging
Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) werk nog aan die besonderhede van die verlenging van die Covid-19-Ters-voordele, soos die president tydens die staatsrede aangekondig het.
Meer as 1 500 by metro ontvang bedrieglik toelae
Meer as 1 500 van dié metro se werknemers het op ’n bedrieglike wyse die spesiale Covid-19-toelaag van R350 of ander maatskaplike toelae ontvang.
Man word beskuldig van R150 miljoen se WVF-Ters-bedrog
Die man se maatskappy het vermoedelik reeds ʼn bedrag van R150 miljoen ontvang vir WVF-Ters-eise wat ingedien is.
Ongelukkigheid oor WVF-toelaag: Minister sê oor pad vorentoe
Verskeie organisasies het die afgelope ruk hul misnoeë te kenne gegee oor die Ters-voordeel wat nie verleng is nie.
WVF wil Ters-bedrog met blitslyn takel
Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) het ʼn blitslyn beskikbaar gemaak vir persone wat bedrog wil aanmeld wat met die Covid-19- tydelike verligtingskema (Ters)-voordeel en ander bedrieglike aktiwiteit verband hou.
Ters-eise dán weer uitbetaal
Dít volg meer as drie weke nadat die uitbetalings van eise gestaak is hangende ʼn ondersoek deur die ouditeur-generaal na probleme met “stelselintegriteit”.
Meer tyd vir verwerking van WVF se voordele
Die Covid-19-Ters sal tot aan die einde van die ramptoestand geld.
Covid-19: Nog ʼn verdagte vas vir WVF-bedrog
“Die verdagte is in hegtenis geneem nadat hy ʼn kitsmiljoenêr geword het nadat R4,7 miljoen aan hom betaal is.”
Opskort van TERS-eise ‘onregverdig’
Betalings is onder meer gedoen aan mense wat reeds dood is, minderjariges en selfs gevangenes.
Afsondering: R40 miljard se WVF-eise reeds uitbetaal, maar …
Talle eisers wag nog vir Mei en Junie se uitbetalings en eise vir Julie het nog nie eens oopgemaak nie.
Duisende ‘dooies’ eis Ters-geld
“Daar was ook ID-nommers wat op geen stelsel gevind kon word nie.”
Vyf vas wat glo miljoene van WVF buit
Covid-19-TERS-eise wat vir honderde werkers bestem was, het in ʼn enkele begunstigde se rekening beland.
Vyf vas oor miljoene se beweerde Covid-19-bedrog
Vyf verdagtes, twee vroue en drie mans, tussen 25 en 68 jaar oud, is Saterdagoggend vroeg in hegtenis geneem deur die Gautengse direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke).
Bedrog van R6 miljoen by WVF dalk ‘net oortjies van seekoei’
Sedert die bekendstelling van die TERS-voordeel aan die begin van die afsonderingstydperk het honderde werkgewers aangemeld dat hul TERS-voordele in die verkeerde rekeninge betaal is.
Solidariteit dreig met regsaksie teen WVF
Solidariteit het vandag die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) met regsaksie gedreig indien die WVF nie dringende stappe doen om betalings aan werklose lede behoorlik en betyds af te handel nie.
DA sê minister steek feite oor ‘WVF-ramp’ weg
Die DA waarsku dat die Werkloosheidsversekeringsfonds op die rand van algehele ineenstorting is.
Minister ‘spoorloos’ terwyl WVF-eise sloer
ʼn Stukkende kabel kry die skuld vir die vertraging met eise.
Werkloosheidsfonds onder skoot oor sloerdery
Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) is toenemend onder skoot oor die sloerdery met die uitbetaling van die tydelike werknemer/werkgewertoelae wat in die handel en wandel as die Ters-toelaag bekend staan.
Werkgewers gewaarsku wat WVF-voordele weerhou
Thulas Nxesi, die minister van indiensneming en arbeid, het werkgewers gewaarsku wat WVF-terugbetalings ontvang het, maar nie die geld aan personeellede oordra nie.