Ramaphosa word in ʼn hoek gedruk om Mapisa-Nqakula uit haar pos te verwyder.
Lees meerAlles vir Dinsdag 15 September 2020
Valke slaan toe op amptenare van eThekwini-munisipaliteit
Nagenoeg R700 miljoen is glo verduister.
Man wat tiener glo herhaaldelik verkrag in hof
Die verkragting vind na bewering al sedert Desember plaas.
Clicks-direkteur bedank
Sy het “persoonlike redes” as besluit vir haar bedanking aangevoer.
Foto’s: Wanneer die bos roep
Wanneer die bos jou roep is Berchtesgaden dié plek om te besoek. Dié oase, geleë in die Vaalwater-omgewing in die hartjie van die Waterberge, is veel meer as net ʼn wildsplaas.
ANC se ‘skulderkenning’ nie voldoende – DA, VF Plus, AfriForum
“Magashule se aankondiging dat die ANC vir die vlug gaan betaal, spreek boekdele.”
Meer tyd vir verwerking van WVF se voordele
Die Covid-19-Ters sal tot aan die einde van die ramptoestand geld.
Voortvlugtige in Bloemfontein vasgetrek
Die verdagte is sedert 2016 op vlug.
Twee aanvalle kort na mekaar buite Brits
’n Groep aanvallers het na bewering op ’n hoewe en ’n plaas toegeslaan en spesifiek plaaswerkers geteiken.
Onderwys in gesprek: Fokus op geletterdheid en waarde van lees
Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, gesels in die jongste aflewering van “Onderwys in gesprek” juis oor die waarde van lees. Bloem het met Aneh van der Berg, departementshoof van Tale by Amberfield College, gepraat oor die belangrikheid van lees.
ToekomsVenster: Ons almal het ’n vervaldatum
Leef so dat wanneer jy opgeroep word vir ’n hoër diens jy voorbereid is.
Brandstofprys: Rand verstewig, olieprys daal
Die AA waarsku egter dat oliepryse waarskynlik gaan wipplank ry.
Die wêreld in foto’s – 15 September 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het die Amerikaanse kunstenaar Ryan Mendoza die huis van die Amerikaanse burgerregte-kampvegter, Rosa Parks, herbou en in Italië ten toon gestel.
Navalny sal terugkeer na Rusland
Die Russiese opposisieleier het Dinsdag ’n foto van hom in sy hospitaalbed in Duitsland gedeel.
Munisipaliteit bied Eskom plase as sekuriteit aan
Die kragvoorsiener het intussen toestemming gekry om te appelleer teen ʼn hofbeslissing wat hom verbied om sogenaamde kragvermindering na die Lekwa- en Ngwathe-munisipaliteit in werking te stel.
Mosambiekse weermag gaan ‘skokvideo’ ondersoek
In die video kan gesien word hoe ʼn groep mans in uniform die vrou aanval.
Merc se GLS: Dit werk, dit pla
Mercedes-Benz is ʼn handelsmerk wat tans op al hul silinders vuur… of só het ek gedink.
Boer gevonnis wat renosterhoring sonder permit verkoop
Deon Cornelius was wettig in besit van die horings, maar het nie ʼn permit gehad om dit te verkoop nie.
‘Held’ vertel van oomblik toe dogtertjie gegryp word
“Ek het eers gedink die man kom om ’n selfoon of ’n sak te steel. Ek het nie vir ’n oomblik gedink die man kom om die klein dogtertjie aan te val, leed aan te doen of om haar te ontvoer nie.” Die verdagte se naam is intussen bekend nadat hy in die hof verskyn het.
ANC gaan geld vir vlug na Zim terugbetaal
Die ANC erken hy het op ʼn “ongewone manier gereis”.