Russiese beamptes het vir ʼn week lank geweier om die liggaam aan Lyudmila Navalnaya te oorhandig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alexei Navalny"
DA betreur Navalny se dood
“Navalny sal in ons geskiedenisboeke opgeteken word vir sy onversetlike dapperheid in die aangesig van onderdrukking en tirannie.”
Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, sterf in tronk
Rusland se federale gevangenisdiens sê Navalny – wat reeds die teiken van ʼn vergiftiging was voordat hy tronk toe is – het onverwags siek geword nadat hy gaan stap het.
Internasionale oorsig: Navalny bly doring in Poetin se vlees
Die een stem van opposisie wat Poetin egter reeds tien jaar lank nie kon stilmaak nie, is dié van die opposisieleier Alexei Navalny.
Russiese opposisieleier kort ná tuiskoms in hegtenis geneem
Die Verenigde Nasies se menseregtekantoor het Maandag versoek dat Navalny onmiddellik vrygelaat word.
Navalny keer naweek terug na Rusland
Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, was die afgelope vyf maande in Duitsland waar hy sedert ’n beweerde aanslag op sy lewe behandeling ondergaan het.
Navalny-vergiftiging: Sanksies teen Russiese hooggeplaastes
Die hooggeplaastes word onder meer nou verbied om na die EU te reis.
Duitsland waarsku oor sanksies ná Navalny-aanval
Toetse by ʼn laboratorium, vir die Organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens, het bevestig dat Navalny die slagoffer was van ʼn Novichok-senuweemiddel.
Russiese opposisieleier uit hospitaal ontslaan
Dit is egter steeds nie duidelik of Alexei Navalny ten volle sal herstel nie.
Alexei Navalny: Spore van senumiddel op waterbottel in hotelkamer gevind
Daar is aanvanklik gedink dat gif in die Russiese opposisieleier se tee op die lughawe gemeng is voordat hy sy vlug na Moskou van Tomsk gehaal het.
Navalny sal terugkeer na Rusland
Die Russiese opposisieleier het Dinsdag ’n foto van hom in sy hospitaalbed in Duitsland gedeel.
Alexei Navalny toon tekens van beterskap
Laboratoriums in Frankryk en Swede het intussen bevestig dat die Russiese opposisieleier met Novichok vergiftig is. Al meer antwoorde word van Rusland geëis, maar Poetin swyg.
Rusland wil by wees met Navalny-ondersoek
Die owerhede in Rusland weier glo volstrek om ʼn kriminele saak in verband met die Navalny-geval aanhangig te maak aangesien hy glo “nié vergiftig” is nie.
Russiese opposisieleier uit koma gebring
Dít volg byna drie weke nadat Alexei Navalny vermoedelik met die dodelike senumiddel Novichok vergiftig is.
Russiese opposisieleier met ‘senumiddel’ vergiftig
Dit is dieselfde tipe senumiddel uit die Sowjet-era wat gebruik is in ’n aanval op ’n voormalige Russiese spioen in 2018.
Hospitaal sê Navalny is vergiftig
Dokters by die Charité-hospitaal in Berlyn het gesê kliniese bevindings dui daarop dat die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, vergiftig is.
Bewustelose Russiese afvallige kom in Duitsland aan
Navalny, ʼn politikus en korrupsie-ondersoeker, is een van die Russiese president Wladimir Poetin se felste kritici.
Russiese opposisieleier ‘nié vergiftig’
Volgens dokters is geen gif in Alexei Navalny se sisteem opgespoor nie. Diegene na aan die Russiese opposisieleier is egter nie oortuig nie.
Russiese opposisieleier vermoedelik vergiftig
Dit lyk of dit wat hom vergiftig het, in sy tee gemeng was.