Een van die slagoffers is by twee afsonderlike geleenthede deur die man verkrag.
Lees meerAlles vir Dinsdag 8 September 2020
Bendegeweld op Kaapse Vlakte eis lewe van nóg ʼn kind
Die seun was aan lewensondersteunende apparaat gekoppel wat Dinsdagmiddag afgeskakel is.
Drie nuwe wette om vroue, kinders te beskerm
Drie wetsontwerpe gemik op die bekamping van geweld teen spesifiek vroue en kinders is in die parlement ingedien.
BBP-ineenstorting: Ramaphosa moedig nasionale samewerking aan
“Nadat die regering vinnig en beslissend opgetree het om lewens te red en die pandemie onder beheer te bring, is die regering se fokus nou op ekonomiese herstel.”
Só lyk beurtkrag-vooruitsig tot Woensdag
Fase 1-beurtkrag is Dinsdagaand opgeskort.
Polisie lê beslag op voertuie; twee in hof
ʼn Polisiebeampte is tydens die inhegtenisneming deur ʼn hond aan die been gebyt.
Adjunkminister bots met stadsrade oor munisipale geldbestuur
“Dit sou onverantwoordelik wees om nog meer geld te bewillig vir munisipaliteite wat reeds nie daartoe in staat is om hul huidige begrotings te bestee nie.”
ToekomsVenster: Eendag sal ons hierdie woorde hoor
Daar kan geen groter oomblik wees as om die dag te beleef waarin die Here ons sal komplimenteer met ons getrouheid nie, al was selfs ons getrouheid ʼn gawe van Bo.
TikTok waarsku ouers oor selfmoordvideo
“Kinders so jonk as agt maak al video’s vir die platform en nou kan hulle ʼn video van ʼn selfmoord sien terwyl hulle dink hulle gaan iets oor ʼn katjie kyk.”
BBP-skok: ‘Medisyne was dodeliker as die siekte’
“Dit is nie die pandemie wat ons hier laat beland het nie, maar pres. Cyril Ramaphosa en sy kabinet se hantering daarvan.”
Die wêreld in foto’s – 8 September 2020
Sedert die uitbreking van die Covid-19-pandemie moes sakeondernemings wêreldwyd hul deure sluit. Dié bedreiging staar nou ook die bekende Salon Los Angeles in Mexiko-stad in die gesig.
Opgeskorte vonnis ná miljoene se tenderbedrog
Die bedrog het eindelik R4,4 miljoen beloop.
Ford gooi knuppel in die bussie-hoenderhok
Ford het pas ʼn outomatiese ratkas én ʼn nuwe enjin in hul bussie gesit en die resultate is verstommend.
Transitorower lewenslank tronk toe gestuur
Die transitorower se makker is verlede jaar tydens ’n rooftog by ’n hoërskool in Edenvale deur polisiebeamptes doodgeskiet.
BBP-ineenstorting ‘mensgemaakte ramp’
“Die 16%-daling in BBP tussen die eerste en tweede kwartaal is nie deur ʼn virus veroorsaak nie, maar deur die Suid-Afrikaanse regering se grendelstaat.”
Vyf vas oor skade by Clicks in Alberton
Betogers het gewelddadig toegang tot die winkel verkry deur hamers te gebruik om die winkel se deure mee oop te forseer.
Christene in Indië kom onder skoot te midde van pandemie
Vervolging is niks nuuts vir Christene in Indië nie, maar dit is beslis besig om te midde van die Covid-19-pandemie skerp toe te neem.
ANC, Nelson Mandela-stigting vaar uit teen Trump
Dit kom na bewerings in ʼn nuwe boek dat Trump beledigende uitlatings oor Nelson Mandela gemaak het.
Pretoriase eiendomsagentskap woeker saam met Wollies
“Sodra die honde gebad is, gaan ons hulle op die tennisbaan laat hardloop om droog te word en hulle sal met strikkies en linte en allerhande fraai goedjies mooi gemaak word vir die fotosessie.”
Jagters doen hulle deel om honger te bestry
#HelpJag kon met die hulp van 126 jagters sorg om teen die einde van Augustus sowat 26,6 ton wildsvleis vir voedingskemas van Helpende Hand in te samel.