Die vee is gered nadat ʼn skietgeveg eers tussen die polisie en vermeende diewe uitgebreek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Alberton"
Vyf vas oor skade by Clicks in Alberton
Betogers het gewelddadig toegang tot die winkel verkry deur hamers te gebruik om die winkel se deure mee oop te forseer.
Clicks in Alberton gevandaliseer, aan die brand gesteek
Daar was werknemers in die winkel ten tyde van die brand.
Bakkie tref vierjarige
Die erg beseerde kind is by paramedici se aankoms op die sypaadjie aangetref.
Gautengse man ontvoer, beloning uitgeloof
Trevor Erasmus se goue Kia Picanto is later die aand verlate gevind.
Diefstal lei glo tot pyplynontploffing in Alberton
Volgens Transnet was daar die afgelope paar maande verskeie ongehoorde voorvalle van diefstal op sy pypleidings en verwante infrastruktuur.
Twee dood in koeëlreën in Alberton
Paramedici het hulle op die toneel dood verklaar.
‘Sagmoedige reus’ voor gim in Ekurhuleni vermoor
Die motief vir Reed se moord is nie in dié stadium bekend nie.
Dokter vas wat teen 229 km/h huis toe jaag
ʼn Mediese dokter en 13 ander spoedvrate is oor die naweek aan Gauteng se Oos-Rand in hegtenis geneem.
Tieners sterk aan ná ongeluk wat ouerpaar eis
Dit is nie in die stadium duidelik of Jonathan se gesondheid hom sal toelaat om teen dán sy ouers se begrafnis by te woon nie.
Man se liggaam twee weke ná ongeluk gevind
“Die familie vat dit baie swaar.”
Jong man verdwyn spoorloos ná ongeluk
Volgens Jordan Lessing is sy broer se selfoon in die motor gevind. Daar was egter geen teken van hom nie.
Ma, dogter vas ná onderonsie met beamptes
ʼn Ma en dogter is Maandag in Alberton aan die Oos-Rand in hegtenis geneem nadat die dogter vir ʼn beweerde spoedoortreding voorgekeer is en haar ma in ʼn onderonsie met metropolisiebeamptes was.
Spoedvrate raak kreatief met verskonings
Al ses die oortreders is mans tussen die ouderdomme van 26 en 44.
Motoris brand dood, nog een sterf in botsing
“Daar was ongelukkig niks wat gedoen kon word nie aangesien die insittende reeds doodgebrand het.”
Een dood, 13 beseer toe taxi rol
Paramedici het nog 13 mense op die toneel ondersoek. Vyf was in ʼn kritieke toestand, terwyl agt se beserings van gering tot matig gewissel het.
Man voorlopig vry ná kroegmoord
ʼn Video van die voorval is destyds op sosiale media versprei waarin daar gesien kan word hoe ʼn man ʼn potspelstok gryp en Vink in die gesig steek.
‘Bestiering’ dat man leef ná buffel hom gaffel
“Sodra hy wakker is en ons met hom kan gesels sal ons presies kan weet wat gebeur het.”
Jong sportster-pa sterf in fratsongeluk
“Ons vind berusting daarin dat hy gesterf het tydens iets wat hy die meeste geniet het om te doen.”
Gauteng-vrou vertel van ‘16 dae van hel’ in Chinese tronk
“Jy weet nie waar jy is nie, jy kan nie met jou man of jou kind praat nie. Hulle het my op ʼn staalstoel laat sit wat lyk soos daai stoele waarin jy sit voor jy tereggestel word. Hulle boei jou voete vas, en sluit jou as’t ware toe in die stoel met ʼn staalraam. Jou hande is op ʼn tafeltjie vasgeboei wat teen die stoel vas is.”