Spesiale magte is later op die toneel ontplooi om die aanvallers uit die kompleks te verdryf.
Lees meerAlles vir Dinsdag 15 Januarie 2019
Lesufi dreig gemeenskap ná inbraak by peperduur skool
“As inwoners nie die inbrekers teen Vrydag opspoor nie, sal al raad wees om alle duur toerusting by die skool weg te vat.”
ANC ‘wil beheer oor ekonomie konsolideer’
Te oordeel na sy manifes beoog die ANC om swart ekonomiese bemagtiging (SEB) uit te brei deur nog knellender bepalings oor eienaarskap en selektiewe afdwinging van mededingingswetgewing.
‘Dolly’ maak haar finale buiging op 97
Sy het dikwels op televisie en in nagklubs verskyn en ʼn tyd lank saam met George Burns in Las Vegas en op ʼn landwye toe van Amerika opgetree.
AfriForum verwelkom hulp vir Schweizer-juffrou
“Ek sal my nie deur enigiemand laat vertel wat my waarde is nie.”
ToekomsVenster: Is jy selfgerig of mededeelsaam?
Mag die Here aan elkeen die genade gee om nie meegesleur te word deur dinge wat nié van die Here is nie.
Hofsake wag op EFF, ANC oor verkiesingslyste
Twee van die land se drie grootste partye word deur hofsake in die gesig gestaar oor beweerde konkelary met hul kandidaatlyste vir vanjaar se algemene verkiesing.
Monument in Goudstad ‘heeltemal geskend’
“Dis vir my uiters ontstellend om hiervan te hoor.”
Brandstofpryse kan weer daal
Die Automobiel Assosiasie (AA) sê nóg verligting wag moontlik volgende maand op motoriste wanneer brandstofpryse na verwagting die derde keer agtereenvolgens kan daal.
TV-kokkedoor ‘vier die lewe’ ná moeilike jare
Hy het in die afgelope paar jaar sy restaurant weens bankrotskap gesluit, deur ʼn egskeiding gegaan én hy was in ʼn ernstige motorongeluk.
Jacques Kallis trou terwyl Overbergse brande woed
“Nou moet ons net die die vuur in ons huwelik ook aan die gang hou.”
Maimane: ‘Klim van die ANC-bus af!’
Suid-Afrikaners moet van die ANC-bus afklim en op die DA-bus klim as hulle die pad na ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika wil kies, sê die DA-leier, Mmusi Maimane.
Die wêreld in foto’s – 15 Januarie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Drikus Volschenk meen dis voordelig om soos ʼn skurk te lyk
“Ná ʼn groot gespartel was ʼn whiskyglas al wat hulle kon kry en is ek uiteindelik uit dié whiskyglas gedoop.”
Schweizer-juffrou: ‘Ek is Elana Barkhuizen’
“Ek is Elana Barkhuizen. En ek gaan opstaan. Vir my, vir my klassie en vir alle onderwysers.”
Weerlig tref elektrisiën
Die elektrisiën, wie se naam nog nie bekendgemaak is nie, se hande is gebrand toe weerlig die toerusting getref het.
Foto’s: SA-spanne sit die ‘super’ in Superrugby
Die Lions, Bulls, Sharks en Stormers gaan in die komende seisoen saam met superhelde “vlieg”. Dié spanne se truie het ’n superheld-mooimaaksessie ondergaan.
Schweizer-juffrou: Boendoehof het haar skuldig bevind
“Sy verdien ʼn verskoning en ons wil Suid-Afrika vra om te help om haar menswaardigheid te herstel sodat ons nie ʼn briljante onderwyser verloor nie.” Kyk ook na die video waar Barkhuizen ‘n verklaring oor die aangeleentheid lees.
Hewige donderstorms oor Gauteng verwag
Die hewige donderstorms sal na verwagting met swaar neerslae, verwoestende winde en hael gepaard gaan.
Video: Paarl-juffrou se oulike plan om kinders veilig te laat voel
“Ek wil hê daar moet ʼn goeie verhouding tussen my en die kinders wees, want sonder ʼn verhouding kan leer nie plaasvind nie. Die kinders moet my vertrou sodat as hulle iets nie verstaan nie, hulle die vrymoedigheid het om my te kom vra.”