“Die kaping van geboue en eiendomme het onaanvaarbare vlakke bereik. Boonop gebeur dit ten aanskoue van wetstoepassingsowerhede en sommige grootkoppe in die regering.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Johannesburg"
Jhb-metro se werkers skuld hom byna R90 miljoen
ʼn Totaal van 13 323 werknemers van die metro se munisipale rekeninge is agterstallig, met 140 raadslede wat die metro R3,1 miljoen skuld terwyl bestuurslede gesamentlik R9,8 miljoen skuld.
Goudstad het weer ʼn burgemeester
Dr. Mpho Phalatse het minder stemme ontvang as wat haar party setels het.
Johannesburg steeds sonder burgemeester
Die sitting het ure lank aangehou, maar is uiteindelik uitgestel nadat van die partye nie op burgemeesterskandidate kon besluit nie.
Partye begin gesels oor alternatief vir Jhb
ActionSA, die IVP, die ACDP en die UIM het Woensdagaand vergader om gebeure in Johannesburg die afgelope paar dae te bespreek.
Jhb-burgemeester bedank voor wantroue-mosie
Thapelo Amad het as burgemeester van Johannesburg bedank, minder as drie maande nadat hy in die pos aangestel is.
Jhb-burgemeester se kop geëis oor leningflater
“Thapelo Amad het herhaaldelik bewys dat hy swak toegerus en nie in staat is om ʼn samehangende plan van aksie en visie vir Johannesburg te verwoord nie.”
Groot dele van Johannesburg sonder water
Johannesburg se watertoevoer word geraak deur ʼn kragonderbreking by die watersuiweringsaanleg in Vereeniging.
Nuwe Jhb-burgemeester wil ‘stad herbou’
Thapelo Amad is die eerste Moslem wat tot burgemeester in die land verkies word en hy het in sy toespraak gesê dat “geskiedenis gemaak is”.
Nuwe Jhb-burgemeester verkies
Thapelo Amad van die Al Jama-ah-party het met 138 stemme gewen.
Die ritme is inderdaad anders in die Goudstad
Dis net drie dae in Johannesburg, maar dis drie maande se energie wat saam met ons bagasie by die lughawe inweeg. Elke stad het beslis sy pluspunte en Egoli het beslis haar glanskant vir ons gewys.
Jhb vra tydelike kwytskelding van beurtkrag
Johannesburg se kragverskaffer spook al vir bykans ʼn week om kragtoevoer na groot dele van die stad te herstel, maar voortslepende storms, kabeldiefstal en beurtkrag kniehalter dié pogings.
Mosies van wantroue in Phalatse teruggetrek
“Dit kan nie wees dat hierdie mosies op ʼn maandelikse basis ter tafel gelê word en sodoende die sake van die administrasie en raad onderbreek; die fokus en moraal van amptenare beïnvloed; en in sommige uiterste gevalle dienslewering ʼn knou toedien nie.”
Mosie van wantroue teen JHB-burgemeester teruggetrek
“Diegene wat koorsagtig probeer om hierdie regering te verwyder, kan slegs beskou word in die konteks van ʼn behoefte om die begroting van R77,3 miljard te beheer.”
Video: Vier Gautengse skole staan saam vir liefdadigheid
“Johannesburg het so min Afrikaanse skole, maar ons het so ’n ongelooflike omgewing en gemeenskap.”
Johannesburg raadop met kragvandale
Nie minder nie as 11 voorvalle is vanaf die naweek tot en met Dinsdagoggend aangemeld.
Phalatse weier om aftog te blaas
Dr. Mpho Phalatse gaan sake nie daar laat nadat sy Vrydag in ʼn haastige mosie van wantroue as burgemeester van Johannesburg uitgestem is nie.
ANC vat Johannesburg
Die ANC se Dada Morero is ’n kort ruk gelede tydens ’n buitengewone raadsvergadering in dr. Mpho Phalatse se plek tot burgemeester verkies.
Cope-raadslid nuwe Jhb-speaker
Colleen Makhubele is vroeër glo met ʼn skorsingsbrief gekap nadat sy as die waarnemende speaker opgetree het nadat Vasco da Gama in ʼn mosie van wantroue uit sy pos verwyder is.
Koalisie verkla ANC en kie in Jhb
“Dit is duidelik dat die ANC probeer om die Gautengse metro’s deur enige moontlike middele terug te neem.”