“Dit is met groot hoop dat ek verklaar Covid-19 is nie meer ʼn wêreldwye gesondheidsnoodgeval nie.”
Lees meerAlles vir Vrydag 5 Mei 2023
Skink ʼn teetjie, lig jou pinkie en kyk hier hoe Charles gekroon word
Suid-Afrikaners kan Saterdagoggend vroeg op verskeie platforms inskakel om ook die geskiedkundige gebeurtenis te volg.
Só lyk nuwe titels, topvyf troonopvolgers ná Charles se kroning
Met die dood van koningin Elizabeth II het die Verenigde Koninkryk nie net die era van ʼn nuwe koning betree nie, maar ook een met die eerste prinses van Wallis sedert prinses Diana se tragiese dood 25 jaar gelede.
Goudstad het weer ʼn burgemeester
Dr. Mpho Phalatse het minder stemme ontvang as wat haar party setels het.
Ace volgende jaar verhoor; sê oor eie politieke party
“Ek weet nie of ek nog ʼn party gaan stig nie. Die tyd sal leer, maar vir nou is ek steeds ʼn lid van die ANC,” het die voormalige sekretaris-generaal van die ANC Vrydag buite die Bloemfonteinse hooggeregshof gesê.
Naweek se beurtkrag aangekondig
Soos sake nou staan, geld fase 5 Vrydag oornag tot Saterdag om 05:00.
Rybewyse: SA kort ander plan met sukkelende masjien
“Gegewe hierdie situasie moet die departement die drukproses onmiddellik afwentel om die omkeertyd vir nuwe bestuurslisensies te verminder.”
ToekomsVenster: Genade vir jouself en ander
Het jy genade met jouself, en het jy genade vir en met ander mense?
Luister: Daniel Strauss se jongste boek wys pad na finansiële vryheid
ʼn Paar bekendes het Donderdag ʼn eksklusiewe bekendstelling van Daniel Strauss se jongste boek, Werk soos ʼn miljardêr, by Maroela Media se kantoor bygewoon.
Wêreldrekord vir rubberbene
Haar talent het handig gepas gekom met haar ysskaatsloopbaan omdat sy agter haar kon kyk sonder om haar voete te beweeg.
Woelwater op pad vir gewilde BSV-paartjie
Sanel vertel dat Willem spot en sê dit was nou “Boer soek ʼn baba” vir dié paartjie, wat op 15 Mei hul tweede huweliksherdenking gaan vier.
Amper 40 000 kaartjies reeds verkoop
Die Stormers en die Bulls speel Saterdagmiddag in die kwarteindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap in Kaapstad.
Man in hof ná moord op Brandfort-sakeman
Lambertus Petrus (LP) Lochner is Dinsdag dood nadat hy by sy slaghuis met ’n mes aangeval is.
Verbruikersake: Koop jy regtig eiendom voetstoots?
Aangesien jy nie meer goedere kan koop in transaksies wat nie onder die Wet op Verbruikersbeskerming val nie, wonder verbruikers of jy dan werklik eiendom voetstoots kan koop?
Apple hoop om teenwoordigheid in Indië te versnel
Met Indië wat China na verwagting vanjaar as die wêreld se mees bevolkte nasie gaan onttroon, maak dit baie sin dat die Kaliforniese tegnologiereus, Apple, sy teenwoordigheid hier teen ’n ongekende tempo versnel.
Prag, praal en protes by koning Charles se kroning
Alles moontlik is gedoen vir die grootste vertoning van Britse prag en praal in dekades.
Letters en klanke: troebel waters
“Die vraag is dus: Wat is letters, en wat is klanke, én hoe moet die verhouding tussen dié twee verwoord word?” Lees hier wat skryf Nadine Fouche-Karsten, VivA se onderwyskundige.
Boeta staan Curwin se skoene teen Leinster vol
“Niemand gee ons veel van ʼn kans nie en ons is oukei daarmee. Ons is hier om ʼn wedstryd te wen en ons glo in ons vermoëns.”
Manyi: Van ANC, na ATM tot EFF
“Suid-Afrika ontaard vinnig in ʼn mislukte staat. Dit het gevolglik skokbehandeling nodig van ʼn organisasie wat ʼn revolusionêre uitgangspunt het.”
Simola-heuwelren skop af
ʼn Menigte motors sak hierdie naweek weer op Knysna toe in die hoop om as die koning van die Simola-heuwel gekroon te word.