Die skilpaaie is vermoedelik doelbewus vergiftig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Indië"
Geen meer buitelandse skenkings vir Moeder Teresa-organisasie
Dié besluit word deur kritici bestempel as ʼn verdere bewys dat Indië se Hindoe- nasionalistiese regering Christene in die land teister.
Wasgoed was is deel van sy borgtogvoorwaardes
Daar is sowat 2 000 vroue in die dorp wie se klere die man nou vir ses maande lank gratis moet was en stryk.
Video: Vroue vat voor in dié fabriek
“Ons begin ’n rewolusie. Dié keer ’n rewolusie wat ons van petrol bevry. Die motorfietse wat tans op die mark is, is vervelig, vaal, bonkig en stadig. Ons produk spog met ’n moderne ontwerp, puik werkverrigting en die nuutste tegnologie.”
Nuwe Indiese trekkers gereed vir kleiner SA plase
Hierdie Indiese maatskappy bou al sedert 1966 grondbewerkers en sedert 1983 vierwielaangedrewe trekkers.
Luister: Organisasie steun vervolgde Christene in Indië
Met die Impact India-veldtog wil Geopende Deure mense dringend bewus maak van die onstellende situasie in Indië en hulle aanspoor om by die lot van vervolgde Christene in die land betrokke te raak.
3 dood, 20 vasgekeer in Indië-modderstorting
“Ons het gehoor daar was minstens 20 tot 22 mense op die bus, maar ons kon nog nie by die bus uitkom nie.”
Meer as 45 000 gevalle van swaminfeksie in Indië
Die sterftekoers is meer as 50%.
Luister: Bid saam vir Indië
“Honderde Christene is verlede jaar fisiek aangeval omdat hulle die Here dien. Talle is ook gedurende die inperking broodnodige voedselhulp van die regering, mediese bystand en werk geweier vanweë hul geloof.”
Weerlig eis 76 in Indië
Dodelike weerligstrale kom glo gereeld tussen Junie en September tydens die vroeë stadiums van die jaarlikse moesonseisoen in Indië voor.
Vervolging van Christene in Indië styg skerp
Geopende Deure hou eerskomende Sondagaand, 4 Julie van 18:00 tot 19:00 ‘n spesiale aanlyn gebedsbyeenkoms vir die vervolgde kerk in Indië.
Leeumannetjie vrek van Covid-19
Dit is die tweede leeu wat in die Indiese dieretuin weens Covid-19 vrek.
Olifante in Indië ook getoets vir koronavirus
Altesaam 28 olifante by ʼn natuurreservaat in die suide van Indië is vir Covid-19 getoets.
Tweede sikloon tref Indië
Meer as 1,2 miljoen mense moes hul wonings ontruim, te midde van ʼn Covid-19-vlaag wat reeds die lewe van 120 000 mense geëis het.
Nóg ’n reusestorm op pad na Indië
Dít nadat sikloon Tauktae die afgelope week minstens 110 lewens in dié land geëis het.
‘Monster van ʼn sikloon’ tref Indië midde pandemiekrisis
Sikloon Tauktae kan weens Indië se dodelike Covid-19-krisis nie op ’n slegter tyd tref nie.
Vrae oor olifantvrektes in Indië
Minstens 18 olifante is Donderdag in die Kandali-reservaat in Assam, in die noordooste van Indië, dood gevind.
Regering wil ventilators aan Indië skenk
Intussen het slegs 840 000 uit sowat 5 miljoen mense wat ouer as 60 jaar is reeds vir inentings geregistreer.
Toenemende kommer oor Indiese virusvariant
Kenners sê hoe meer die virus versprei, hoe groter is die risiko dat dit ideale toestande sal vind om op verskillende maniere te muteer.
‘Beperk reis tussen SA en Indië’ – DA, EFF
Daar was reeds twee afsonderlike voorvalle van individue wat van Indië na Suid-Afrika gereis het, wat die afgelope 72 uur positief vir Covid-19 getoets het.