Tekens van ʼn goue mol is eindelik weer in Suid-Afrika aangeteken nadat baie kenners gevrees het dat dié diertjies heeltemal uitgesterf het. Die laaste wetenskaplike waarneming van dié molspesie was in 1936.
Lees meerAlles vir Woensdag 29 November 2023
Drie van hoofregter se kantoor in hof oor IT-tender
Yvonne van Niekerk, Nathi Mncube en Casper Coetzer het hulself Woensdag aan die polisie oorgegee.
Nóg 27 jaar tronkstraf vir Alex Murdaugh
Alex Murdaugh, die bekende prokureur van die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina wat vroeër vanjaar skuldig bevind is aan die moord op sy vrou en seun, gaan nou nóg langer sit.
Nie nodig vir paniek oor NGV – presidensie
Vincent Magwenya, woordvoerder van pres. Cyril Ramaphosa, sê die president teken nié voor die voet elke keer wanneer hy ʼn wetsontwerp ontvang nie.
Gemeenskapsteater beklink sy duisendste dag
Die AfriForum Teater het in minder as drie jaar gasheer vir talle teaterstukke, musiekblyspele, sangers, toekenningsgeleenthede én selfs ʼn televisiereeks gespeel.
Eerste aanhitser gevonnis vir Julie-onluste
Mdumiseni Khetha Zuma het in Julie 2021 ʼn aanhitsende video oor die Brookside-winkelsentrum in Pietermaritzburg gemaak en dit op WhatsApp versprei. Die winkelsentrum is eindelik geplunder en afgebrand.
ToekomsVenster: Jesus kom weer
Waarom stel mense uit en, meer nog, waarom waag hulle om die ewigheid sonder God in Christus Jesus aan te durf?
‘Skrap SEB-vereistes vir waterlisensies nou’
Aansoeke op die departement van water en sanitasie se aanlyn platform kan nie afgehandel word nie indien die aansoeker nie aan bepaalde vereistes van breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging (BGSEB) voldoen nie.
SA gevaarlikste land om te bestuur
Internasionale navorsing oor padongelukke in meer as 50 lande het bevind dat Suid-Afrikaanse paaie die gevaarlikste is – juis omdat soveel motoriste onder die invloed van drank bestuur.
Pasop vir slenter met ‘Maroela’-handelsmerk
Ons wil graag ons lesers waarsku dat hierdie bladsy nie enigiets met Maroela Media te doen het nie. Ons handelsmerk word onregmatig deur die maatskappy gebruik.
Magsafwenteling gewild by SA kiesers
“Die toenemende gewildheid van magsafwenteling is hoofsaaklik toe te skryf aan die veranderende politieke werklikheid, eerder as politieke partye se eie beleidsoorwegings.”
Span die seile – Kirsten kry toptoekenning!
Suid-Afrika se merkwaardige Kirsten Neuschäfer is deur Wêreldseilvaart as die vroueseevaarder van die jaar aangewys.
Man wat familielid glo skiet laat vaar borgtogaansoek
Phillip de Klerk het kalm voorgekom tydens sy kort hofverskyning. Hy het deur sy regsverteenwoordiger van Regshulp Suid-Afrika aangedui hy sal sy borgtogaansoek laat vaar.
Foto’s: 50 miljoen honger mae gevul
Sedert SA Harvest vier jaar gelede sy deure geopen het, is 50 miljoen honger mae al gevul.
Koeëlvaste Volvo nou in SA
Volvo is wêreldwyd bekend om sy veilige motors en nou het die Sweedse vervaardiger dit nog ʼn stappie verder gevat.
Boer Melanie sê oor ‘Die Brug’
Met die intrapslag moes Melanie nie net haarself aan die ander deelnemers voorstel nie, maar sommer die verkiesing van ʼn nuwe leier fasiliteer.
Thriston wil stempel afdruk
Die 26-jarige boorling van Mbombela (Nelspruit) sal sy inploffing die afgelope Sondag op Houghton in die laaste ronde van die Joburg-Ope tot vergetelheid wil verdoem en die gesogte SA Ope-titel ʼn tweede agtereenvolgende keer agter sy naam wil skryf.
Nóg ’n Amerikaanse Osprey stort neer
ʼn Amerikaanse Osprey het Woensdag met agt bemanningslede aan die kus van Japan neergestort.
Oudpolisieman vra parool ná kinders se skietdood
Marius van der Westhuizen het in 2006 sy drie kinders die een ná die ander ten aanskoue van hul ma met sy dienspistool doodgeskiet.
Keur van Kersmusiek in dié Aardklop Aubade-vertoning
“In die gees van Kersfees sal ons uiteraard al die bekende liedere sing wat ʼn mens gewoonlik op so program verwag.”