Dié mylpaal sal glo meer as een miljoen voortydige sterftes voorkom.
Lees meerAlles vir Dinsdag 31 Augustus 2021
Loop lig vir dié WhatsApp-groep
Die groep poog glo om beleggers te werf onder die vaandel dat hulle groot opbrengs op dié beleggings sal kry.
‘Hoërskole slegs 49% doeltreffend’ – studie
Luidens dié navorsing neem Suid-Afrikaanse hoërskole gemiddeld 10 jaar om een matrikulant te lewer.
Liggaam onder bad gevind
Die 34-jarige vrou is al langer as twee jaar vermis.
Kinders sterf toe skoolbus, vragmotor bots
Minstens 15 mense is in die ongeluk beseer.
Man in aanhouding skiet hom met polisiewapen
Owerhede bestempel die voorval as “die ergste nalatigheid” wat hulle nóg teëgekom het.
SA se goue Supa-Piet se pad na sukses
“Aan die einde van die dag is hierdie net jou lyf, dit is nie wie jy is nie. Pieter is die ou hier binne.”
ToekomsVenster: Wat is die mens?
Jy is kosbaar, ek is kosbaar, ons behoort aan Hom.
Entstof beskerm wel teen nuwe virusvariant – Nios
Navorsers het gewaarsku dat die mutasies moontlik entstowwe kan omseil en boonop meer aansteeklik kan wees.
Raaisel oor ma, dogter se liggame in Durbanville-huis
Die polisie het ’n selfdoodbrief op die toneel ontdek.
WH Coetzer-skildery gerestoureer
“Dit is ʼn groot voorreg. Hierdie skildery is deel van ons land se geskiedenis, dit vertel ʼn storie en daarom is dit ook belangrik dat dit bewaar moet word.”
Oos-Kaapse museum hou kunstenaar lewend
“Van Battiss se verbeeldingseiland, Fook Island, tot ons dorp se kleurryke geskiedenis – ek het so ʼn interessante lewe hier. Ek wil nog elke dag werk.”
‘Aanvaller’ jaag student na hospitaal
Die beweerde aanvaller is glo ʼn inwoner van die universiteitskoshuis waar die slagoffer ook woonagtig is.
‘United het ’n spesiale plek in my hart,’ sê Ronaldo
Twaalf jaar nadat Cristiano Ronaldo Manchester United vir Real Madrid verruil het, is die 36-jarige terug by Old Trafford.
Onteiening sterf stille dood in parlement
Volgens kenners het dié wetgewing nou ʼn doodloopstraat bereik nadat die EFF nie eens vir die parlementêre vergadering hiervoor opgedaag het nie.
Luister: Organisasie steun vervolgde Christene in Indië
Met die Impact India-veldtog wil Geopende Deure mense dringend bewus maak van die onstellende situasie in Indië en hulle aanspoor om by die lot van vervolgde Christene in die land betrokke te raak.
Boek: Het jy al ʼn boomhuis met 65 verdiepings gesien?
Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ʼn verstommende 65 verdiepings, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diere kan mooimaak.
Uitdrukking: Skoenmaker, hou jou by jou lees
Ken jy die oulike verhaal agter die uitdrukking “Skoenmaker, hou jou by jou lees”?
Video: Haweloses stig dalk brand in kultuursentrum
“ʼn Ondersoek is van stapel gestuur om vas te stel of die brand opsetlik gestig is of ʼn ongeluk was.”
Takswaghond moet ingryp by wanbesteding
’n Burgerlikebelastingsekretariaat kan moontlik help dat Suid-Afrikaners groter inspraak het in die wyse waarop hul belasting aangewend word.