Die vrou het ’n deurslaggewende rol in die worsteljare van landverhuising van 1835 tot ongeveer 1845 gespeel – van die besluit om te trek, die maande lange voorbereiding, die oorlewingstryd op die trekpad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Erfenisstigting"
Erfenis: Onthou en onderhou dit só
Wanneer ek die terrein met sy erfenisskatte agterlaat, is dit met ʼn gevoel van optimisme en ywer. Voor in die wapad brand daar tog ʼn lig. Ek sal ook ʼn paar stene lê in die bou van die Nuwe Jerusalem.
Jy kan nog ’n stukkie van die Voortrekkermonument besit
Van die 60 000 granietstene waaruit die Voortrekkermonument gebou is, is daar reeds 15 000 verkoop teen ʼn R100 elk. Drie van die 27 marmerfriese wat hoogtepunte van die Groot Trek uitbeeld en teen R100 000 elk te koop is, is opgeraap.
Kruger-standbeeld loop weer deur
Die standbeeld van Paul Kruger en die vier brandwagte op Kerkplein in Pretoria se middestad is met rooi spuitverf getakel.
‘Ons Klyntji’ steeds ʼn spreekbuis vir Afrikaans
Ons Klyntji, wat op 16 Januarie 1896 in die lewe geroep is, is die eerste en oudste tydskrif in Afrikaans.
Foto’s: ’n Besoek aan die hart van die stad
Op ʼn helder Saterdagoggend in November is ʼn bus vol plaaslike erfenisentoesiaste op pad na die historiese spilpunt van ʼn hoofstad – Pretoria se Kerkplein.
Jý kan ʼn erfeniskampioen wees
Is dié erfenis vandag ʼn klip in die skoen van die nuwe Suid-Afrika, of kan daardie klippie tot ʼn diamant geslyp word om ʼn oplossing vir sommige van die land se uitdagings te bied?
Nieu-Seelandse historikus gee Bybels terug aan boerefamilies
Die boerefamilies se verlies van hul erfenisskatte het geestelike en emosionele littekens op die Afrikanervolk gelos. Nie net word hulle van aardse goedere beroof nie, maar ook van hul erfeniswaarde.
Jonges leer oor herkoms by nuwe sentrum
“Ek persoonlik kan nie insien hoe dat ’n mens deur die lewe kan gaan sonder om te weet waar jy vandaan kom nie.”
Onthouboek vol resepte en staaltjies
’n Unieke geskiedenisboek met 93 spesiaal uitgesoekte, handige én interessante resepte. Die boek kan eweneens beskryf word as ’n resepteboek wat geskiedkundige inligting op ’n toeganklike en gesellige wyse oordra.
Raaiselbeeld van skrootwerf gered
“Ek het met die ouens van die skrootwerf gepraat en gevra dat hulle dit opsy hou en dit toe vanoggend gaan haal.”
Kenner sê oor skade aan Paul Kruger-standbeeld
ʼn Strukturele spesialis het Donderdagoggend die standbeeld van Paul Kruger in Pretoria besoek om die skade daaraan te bepaal nadat betogers dit Woensdag met ʼn petrolbom gegooi het.
Allegaartjie 3 – Program 61
Ons praat vir oulaas oor die wêreld van welsynsorganisasies, Karin Venter vind meer uit oor die beroepsmoontlikhede vir mediese verteenwoordigers en ons doen verslag oor die samewerkingsooreenkoms tussen die Erfenisstigting en Freedom Park.
Fondse vir Heilbron-konsentrasiekamp
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het Maandag gesê hy gaan fondse bewillig vir die instandhouding van die Heilbron-konsentrasiekampbegraafplaas.