Lugrederye sien ook weer ʼn beduidende toename in die getal sakelui wat internasionaal reis.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Maart 2023
Parys brand, honderde in hegtenis in betogings
Die besoek van koning Charles III moes ook op die nipper uitgestel word as gevolg van gewelddadige betogings oor beplande wysigings aan die aftreeouderdom in Frankryk.
Hospitaal nou ook geraak deur Heidelberg-watertekort
Die Heidelberg-hospitaal ervaar reeds sedert Sondag probleme met watervoorsiening en slegs noodgevalle sal nou by dié hospitaal aandag geniet.
Naweek met minder beurtkrag lê voor
Eskom hoop om niks meer as fase 2-beurtkrag die naweek in te stel nie, met bitter min beurtkrag wat vir Sondag beplan word.
‘Hanteer Ramaphosa soos Mugabe’, hoor EU
Lede van TLU SA se bestuur het die afvaardiging van Europese parlementslede in Kaapstad ontmoet.
ToekomsVenster: Nie alles wat glinster is goud nie
“Kom na My toe.”
Tuberkulose is ’n eeu-oue vyand
Suid-Afrika is op die WGO se lys lande wat vir meer as 90% van die wêreld se TB-gevalle verantwoordelik is.
Video: ‘Blits-Bulletin’-akteurs wil kykers laat lag
Maroela Media het gaan kuier op die stel van “Blits-Bulletin”, ʼn splinternuwe komediereeks van AfriForumTV.
Captur in die kol
Die Captur voel soos ʼn premiumproduk in ʼn see van substandaardprodukte wat as begrotingsbuksies in Suid-Afrika aangebied word.
‘Karoo Suite 2’ maak laaste buiging by KKNK
Twee lesers staan die kans om elkeen vier kaartjies vir “Karoo Suite 2” en ʼn getekende eksemplaar van “Ons Karoo” te wen.
Hou toe daai beursie, nóg ʼn koersverhoging kom
Een silwer randjie aan ʼn donker ekonomiese wolk is dat die verwagte verhoging waarskynlik die laaste in die opwaartse rentekoerssiklus gaan wees.
Regering moet opdok vir hofsaak oor ramptoestand
AfriForum het aangevoer dit was te danke aan die organisasie se naderende regsaksie dat die ramptoestand uiteindelik beëindig is.
Opleidingsessies laat Besigheidsbytjies-projek behoorlik zoem
“Met die vaardighede wat deur hierdie opleidingsessie aangebied word, hoop ons om jong entrepreneurs te kweek wat in die toekoms hulle gemeenskap sal dien en bevoordeel.”
Foto’s: Huise, paaie verspoel in die Oos-Kaap
Duisende mense moes reeds weens swaar reën verwyder word en drie word vermis.
Ashley maak hart oop in brief uit Thaise tronk
In ʼn ope brief skryf die Suid-Afrikaner sy sou nooit kon dink dat sy in hegtenis geneem, van internasionale dwelmsmokkelaary aangekla en tot 33 jaar in ʼn Thaise tronk gevonnis gaan word nie.
Rekord en goues vir jong sterre
Janelle Kirkpatrick en Kwena Mojapelo – twee atlete van Midstream College Primêr – het ʼn rits goue medaljes by die nasionale kampioenskap ingeoes.
De Lille wil klaarspeel met Tottenham-borgskap
Die nuutaangestelde minister van toerisme het nou aanbeveel dat onderhandelinge oor die beoogde borgskap gestaak word.
Nios waarsku oor skerp toename in RSV-gevalle
Benewens ’n styging in die aantal gevalle, blyk dit ook dat die virus kinders ernstiger aantas as in die verlede.
Polisiebeamptes in hof vir twee se dood
ʼn Skietery het uitgebreek toe lede van die polisie ʼn vermeende gesteelde voertuig agternagesit het.
Scheffler, McIlroy marsjeer voort
Jon Rahm en die Yank Billy Horschel sal Vrydag sake uitspook om te bepaal wie bo-aan hul groep sal eindig en deurdring.