Die Skotse rugbyondersteuners het Saterdag op Murrayfield in Edinburg gekraai van lekkerkry oor hul drie “Boere-Skotte”.
Lees meerAlles vir Saterdag 30 Oktober 2021
Nie net ‘winde van verandering’ op stemdag
Die weerdiens waarsku dat sterk winde stempunte in dele van die land kan ontwrig.
Kinders dood toe hulle oor kabel struikel
Dit is die sesde keer wat iemand vanjaar op soortgelyke wyse in Johannesburg dood is.
Vliegtuig stort neer naby Germiston
ʼn Man is kritiek beseer in die ongeluk.
Miller se kolf doen die praatwerk
David Miller se vuurwerkvertoning in die laaste boulbeurt het gesorg dat die Proteas vir Sri Lanka met vier paaltjies klop.
Tieners beseer toe bakkie omslaan ná begrafnis
Twee ambulanshelikopters is na die toneel ontbied om die tieners na ʼn hospitaal te neem.
Geen stem ‘vermors’, maar ‘stem strategies’
Ons moet in gedagte hou dat die kiesstelsel wat ons vir munisipaliteite gebruik ʼn proporsionele gedeelte ook het.
Klag oor moontlike bedrog met spesiale stem
Die VF Plus het op bewyse van “moontlike omvangryke bedrog” met spesiale stemme in die Wes-Kaap afgekom.
‘Kosbaarste besittings’ vind veilige tuiste by Erfenisstigting
Die skenking is meer as ’n eeu en ’n half oud en sluit in ‘n foto wat in 1857 geneem is.
Internasionale oorsig: VSA, China stuur op konflik af oor Taiwan, invloed in Asië
China se weermag het die afgelope 25 jaar tot een van die modernste en grootste weermagte in die wêreld ontwikkel.
Proteas kniel vóór Sri Lanka-stryd
Quinton de Kock, wat in die plek van Heinrich Klaasen speel, het ook agter die paaltjies gekniel, maar hy het nie sy vuis in die lug gesteek nie.
Nuus oor ontvoerde seuns ‘misleidend’
ʼn Nuusberig het beweer dat twee mense in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering van die Moti-seuns.
Krieket-legendes sterf kort na mekaar
Alan Davidson, ʼn uitnemende bouler én kolwer, is in die verlede as “een van krieket se geliefdste en invloedrykste spelers” beskryf.
Inentingstatus steek stokkie voor Thiem se Weense deelname
Organiseerders van die Weense Ope het Dominic Thiem deelname aan die toernooi geweier omdat hy nie teen Covid-19 ingeënt is nie.
Vuurwapens in rolprente: Dis wat gebeur op stel
Ná Alec Baldwin se tragiese skietongeluk het talle vrae laat ontstaan oor hoe veilig sulke wapens inderwaarheid vir lede van die filmspan is.
Toets vir Wêreldrugby wanneer Rassie verhoor word
Rassie Erasmus se tugverhoor vind Saterdag en Sondag aanlyn plaas.
Mening: Opwaartse kurwe vir SA-krieket ondanks onlangse glipse
ʼn Land se krieketkrag kan nie net op sy tref-en-trap T20-sukses gebaseer word nie, maar tog het die amper verwagte neerlaag verlede naweek in dié formaat se Wêreldbekertoernooi teen Australië seergemaak.
ʼn Prentverhaal – die nalatenskap van ʼn vernietigende ANC
Die prentjie wat ek geskets het wys nie ʼn suksesvolle land met ʼn ywerige, verantwoordelike en doeltreffende regering nie. En ten spyte van al die beloftes van ʼn “nuwe dagbreek”, sien ek nie dat dinge verander nie. Maar soos hulle sê, ʼn land kry die regering wat dit verdien.
Vermiste stapper ‘stomgeslaan’ oor soektog na hom
“Ek het dadelik die foon vir hom gegee en vir hom gesê om sy ma te bel voordat ek hom by die deur inlaat.”
Man wat sy vrou vermoor, swaar gestraf
Die skuldige het aanvanklik van die toneel gevlug, maar hom later aan die polisie oorgegee.