Luidens die verslag het die nasionale lugdiens tydens Dudu Myeni se ampstermyn in ʼn entiteit “geteister deur korrupsie en bedrog” ontaard.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 Januarie 2022
‘Tom Moyane was SAID se ondergang’
Wat by SAID gebeur het, was onafwendbaar die oomblik toe Tom Moyane sy voete daar gesit het.
Sussies op pad na Oujaarsaandpartytjie ontvoer, beroof
Die meisies is aangesê om hul klere uit te trek en al hul besittings aan die verdagtes te oorhandig.
‘Transitorower’ gee hom oor aan Valke
Dit nadat ’n klopjag vroeër by die verdagte se huis uitgevoer is en hy nêrens te vinde was nie.
Eerste deel van Zondo-verslag vanaand beskikbaar
“Die werklikheid is dat die verslag werklik aan die mense van Suid-Afrika behoort. Dit behoort nie aan die president nie.”
Theranos-stigter skuldig aan bedrog
Elizabeth Holmes is daaraan skuldig bevind dat sy geweet het dat haar maatskappy se “wondermasjiene” nie werk nie en dat sy beleggers en pasiënte doelbewus mislei het.
Tweejarige vermoedelik deur rivier meegesleur
Die seuntjie het voor sy verdwyning op die rivieroewer gestaan terwyl sy pa sy Toyota Fortuner gewas het.
Proteas geniet ’n klein voorsprong
Indië se openingskolwers het egter met ’n vaart in hul tweede beurt weggetrek.
Nog aanklagte kom dalk ná parlement brand
Zandile Christmas Mafe ontken dat hy betrokke was by die brand wat groot skade aan die parlementsgebou aangerig het.
Ma hou kop toe kapers op gesinsmotor losbrand
“Ek het net besluit daar is nie ’n manier dat hulle aan my óf my kinders vat nie… Ek het afgebuk en voet in die hoek gesit.”
‘No vac’ Djokovic wel by Australiese Ope
Novak Djokovic het tot dusver hardnekkig geweier om bekend te maak of hy reeds die Covid-19-inenting ontvang het of nie.
Bejaardes ‘pimpel en pers’ ná plaasaanval
Twee keer het rowers ʼn vuurwapen teen Willie Pistorius (79) se kop gehou en die sneller getrek, sonder dat die skoot afgegaan het.
Parlement móét werk voortsit – Steenhuisen
“Dit is belangrik dat sake nie deur hierdie tragiese gebeure ontspoor word nie. Soos ʼn feniks hoop ons dat ons parlement ook uit die as herrys.”
Impak van Bloedrivier-slagting op versoening bekyk
Volgens Gordon kan dié geskiedkundige gebeurtenis kulture laat bots óf die geleentheid skep om versoening in Suid-Afrika te bevorder.
Kies breinkos vir beter gemoed
Geestesgesondheidswerkers sluit toenemend ʼn gesonde dieet in as een van die noodsaaklike stappe om gemoedsversteurings te hanteer.
Tiener gewond toe kapers naby wildtuin toeslaan
Verskeie skote is op die gesin se motor afgevuur.
Moederstad skud vere reg vir Duitse toeriste
Duitse reisigers is dikwels gretig om te ontsnap van die land se ysige winters en ruil dit graag vir ʼn sonnige somervakansie in Kaapstad.
Nader olifante só met hommeltuie
Protokolle wat in hierdie studie ontwikkel is, kan gebruik word om stres onder diere te verminder wanneer hommeltuie vir navorsingsdoeleindes gebruik word.
Trek meeste voordeel uit vanjaar se vakansiedae
Werknemers kan vanjaar voordeel trek uit langnaweke en kan ook langer naweke skep deur slim te werk te gaan met hulle verlofdae.
Bejaardes verstik aan Japannese ryskoek
Bejaardes word elke jaar gewaarsku teen dié taai en soet lekkerny terwyl sterftes byna elke jaar aangemeld word.