Vier sluise van die Vaaldam is reeds oopgemaak en die weerdiens waarsku dat nog reën oor die volgende paar dae oor groot gebiede van die land verwag word.
Alles vir Dinsdag 4 Januarie 2022
Boer brand glo los op plaasbewoner
Die verdagte het ʼn man wat op sy plaas woon glo gedreig en sy motor met ʼn onwettige vuurwapen raakgeskiet.
Boekresensie: Van ongenooi tot ingenooi
Ek het met die lees van hierdie boek opnuut besef hoe dankbaar ons moet wees vir goeie gesondheid. Ek het ook nuwe respek gekry vir die mediese personeel wat pasiënte bystaan in hulle strewe om weer gesond en so heel as moontlik te word.
Bowie-boedel verkoop musiekregte
Die aankondiging kom slegs enkele dae voordat Bowie op 8 Januarie 75 jaar oud sou word, en op die sesde herdenking van sy afsterwe op 10 Januarie 2016.
Vermiste natuurbewaarder gevind
Daar was aanvanklik gevrees dat die uitvoerende hoof van Wild Serve deur ’n sterk stroom op sy kajak meegesleur is.
Tweede brand rig selfs meer skade aan
Dit wil voorkom of die brand by die parlement nou heeltemal geblus is.
Pa aangekla van moord op baba
Die seuntjie se gekneusde liggaam is agter ʼn sinkhuis buite Coligny aangetref.
Uitdrukking: Kaduks voel
Wanneer voel iemand kaduks en waar kom ons daaraan? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind.
Pasgebore baba in asblik op vliegtuig ontdek
Beamptes het die baba ontdek toe hulle die vliegtuig nagegaan het nadat dit op ʼn lughawe in Mauritius geland het.
SABC2 se ‘eksentrieke DEKATv-familie’ terug
‘DEKATv’ is ʼn unieke kunsprogram en bestaan uit vier eiesoortige insetsels per episode, elk met ʼn unieke tema en vars invalshoek.
Boek: Raak handig met fossiele, klippe en minerale
Hierdie praktiese gidse vir kinders is propvol eksperimente en projekte oor geologie.
Luister: Só staan sake by Dakar
Frankryk se negemalige wêreldtydrenkampioen, Sebastien Loeb, het Maandag die tweede sneltrajek van die Dakar-veldtydren in Saoedi-Arabië gewen.
Polisieman in hof na hy glo vrou voor familielede doodskiet
’n Polisiebeampte sal Dinsdag in die hof verskyn nadat hy glo ’n vrou ten aanskoue van haar jong seun en ander familielede doodgeskiet het.
Luister: Hartshunkering
Die gedig praat hardop oor al die landskappe wat in my hart geanker is. Dit reis wyd en syd deur die land van ons wat ek so bitter lief het. Hier waar ek liefde gevind het, hier waar ek elke dag my Here kan sien en hoor.
Video: Beeldmateriaal wys omvang van skade aan parlement
Beeldmateriaal wat met hommeltuie geneem is, wys die omvang van die skade wat aan geboue in die parlementêre kompleks aangerig is nadat ʼn brand Sondag daar uitgebreek het.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers, aktiewe gevalle daal
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (28%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (25%) en die Wes-Kaap (23%).
Resep: Wortel-, appel-en-gemmerdrankie
Hierdie drankie met wortel, appel en gemmer is verfrissend en sal boonop aan al jou gesondheidsvereistes voldoen.
Tiener skep gratis app vir gestremde sus
Archer Calder wou sy sussie help kommunikeer sonder dat sy ouers duur daarvoor moes betaal, toe ontwikkel hy Freespeech.
Gedagte vir die dag: Die groot avontuur
Abram het deur die land getrek tot by Sigem. Abram het daar ’n altaar gebou vir die Here. (Genesis 12:6, 7)