“Starman”, wat in 1972 as ʼn enkelsnit uitgereik is, vorm deel van die Ziggy Stardust-konsepalbum wat van Bowie ʼn internasionale ster gemaak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "David Bowie"
Bowie-boedel verkoop musiekregte
Die aankondiging kom slegs enkele dae voordat Bowie op 8 Januarie 75 jaar oud sou word, en op die sesde herdenking van sy afsterwe op 10 Januarie 2016.