Binnegevegte heers al geruime tyd in die munisipaliteit en dit het daartoe gelei dat die munisipaliteit se finansiële en operasionele bedrywighede byna heeltemal inplof.
Lees meerAlles vir Woensdag 28 September 2022
Fase 4-beurtkrag verleng
Eskom het Woensdag bevestig hy sal voortgaan om fase 3 en fase 4 afwisselend tot Saterdag in te stel.
Kaapstad-raadslid tree uit pos hangende dissiplinêre verhoor
Intussen het die raadslid vir finansies, Siseko Mbandezi, ingestem om verantwoordelikheid vir die water- en sanitasie-portefeulje te aanvaar.
Twee vas ná moord op klein Mia
“Dit is hartseer, en een moord te veel. Ons doen ’n beroep op ons gemeenskappe om saam te staan, om na ons kinders om te sien.”
Bear Grylls: ‘Veerkragtigheid is ware oorlewingskuns’
“Sonder ʼn oorlewingsingesteldheid gaan jy egter nie ver vorder nie. Dit beteken jy moet vindingryk wees, ʼn positiewe houding hê en nooit ooit moed opgee nie. Die res is eintlik maar net fieterjasies.”
Vrou wat gevangene besoek met dwelms betrap
’n Swart plastieksak is versteek onder die vrou se onderklere gevind.
Vermiste skiër dood gevind
“Ek het ’n oproep van ons personeel by die basiskamp gekry dat haar ski-lem afgegly het en dat sy van die ander kant van die piek afgeval het.”
Kommer oor wreedheid van plaasmoorde
In Junie is twee plaasmoorde aangemeld. In Julie is daar sewe moorde aangemeld en in September reeds ses.
ToekomsVenster: Om die stem van die Here te hoor
Ek wonder of jy ook by so ʼn oomblik is? As jy dit nie waag nie, sal jy dit nie maak nie. Ons gesels môre verder, maar wil jy nie die implikasie van hierdie gedeelte vir jou lewe oorweeg nie?
Foto’s: Carina Stander vier boek met smulborde, harpmusiek
Ewe betowerend is die wyse waarop Stander haar boeke bekendstel: met ʼn propperse partytjie en boekgeïnspireerde versnaperings.
Nóg ʼn naweek van beurtkrag
Suid-Afrikaners was hoopvol dat Eskom sy beurtkragfases teen die naweek sou afskaal, maar ʼn aankondiging Woensdag het dié hoop verpletter.
Proteas kolf eerste in WB-kleedrepetisie
Temba Bavuma sal die kolfwerk saam met Quinton de Kock open, terwyl David Miller, Aiden Markram en Tristan Stubbs hul voete op die versnelpedaal moet hou.
Braaf die Boerboel bult spiere vir Tassieprojek
“Ons wil graag ons kinders leer dat dit braaf is om soms ook bang en versigtig te wees, maar meeste van alles dat dit braaf is om iemand anders te help wat nie so bevoorreg soos jy is nie. Jy is braaf as jy help, jy is braaf as jy gee.”
Gewelddadige optogte ruk Mpumalanga
Woedende taxibestuurders het na verneem word paaie versper, ʼn bus gebrand en selfs ʼn polisieman aangerand.
Moenie godsdiensvryheid as vanselfsprekend aanvaar
Godsdiensvryheid is vir baie van ons so vanselfsprekend dat ons elke keer uit skok terug geruk word na die realiteit in die buiteland wanneer ons artikels soos hierdie in die nuus lees.
‘God se smokkelaar’ sterf
Die organisasie wat hy gestig het, Geopende Deure, het 1 400 werknemers wat geestelike en fisieke ondersteuning bied aan Christene in meer as 70 lande wat regerings-, militante en sosiale bedreigings in die gesig staar.
Stappers met hommeltuig gered
“Die hommeltuig het die stappers binne tien minute op Tafelberg opgespoor.”
Video: So hittete of die trourok brand
Die bruid het eers op beeldmateriaal ná die troue gesien hoe byna haar dag in ʼn ramp ontaard het.
Kipchoge is rêrig vinnig
Eliud Kipchoge het die hele marathon teen ʼn gemiddeld van 21,02 km/h afgelê, dit is vinniger as die maksimum spoed wat die deursnee trapmeul kan bereik.
Matrieks, hier is jou kans om Antarktika te besoek
Vyf Suid-Afrikaanse matrikulante staan die kans om ’n besoek van ’n leeftyd na Antarktika los te slaan.