Swaar reën het die wedstryd in die wiele gery en albei kante het nou slegs een verdere oefenwedstryd om hul planne in te oefen voor die toernooi volgende week begin.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Protea-kieketspan"
‘Julle lyk moeg, afgemat en sonder planne’
ʼn Franse krieketklub het die sukkelende Proteas op sosiale media genooi om saam met hulle te kom oefen. Dalk kry die Suid-Afrikaners net weer hul passie terug op ʼn plek waar hulle dit die minste verwag.
Temba-lose Proteas looi Kiwi’s
Die Suid-Afrikaanse boulers het Nieu-Seeland vir slegs 98 lopies in ’n Wêreldbeker-opwarmingswedstryd uitgeboender, waarna Rilee Rossouw en kie binne ʼn japtrap die wenlopies geslaan het.
Proteas kolf eerste in WB-kleedrepetisie
Temba Bavuma sal die kolfwerk saam met Quinton de Kock open, terwyl David Miller, Aiden Markram en Tristan Stubbs hul voete op die versnelpedaal moet hou.
Rabada derde op bouler-ranglys
Daar is nie een Suid-Afrikaner onder die toptienkolwers op die Internasionale Krieketraad se ranglys nie.
Engelse glimlag toe Proteas eerste kolf
Die wenkbroue het gelig toe Dean Elgar die loot gewen en besluit het om eerste te kolf, maar sy keuse is waarskynlik deur Simon Harmer se insluiting beïnvloed.