Die AA meen die regering moet ook almal terugbetaal wat al jare lank e-tol betaal en enige uitstaande skuld kanselleer.
Lees meerAlles vir Donderdag 25 Augustus 2022
Nuwe adjunk-hoofsweep vir die DA
Dr. Annelie Lotriet is verkies as die DA se nuwe adjunk-hoofsweep in die Nasionale Vergadering.
Vrou gesoek oor R18 miljoen se bedrog
“Sy is vermoedelik steeds in die land, moontlik in KwaZulu-Natal.”
Nog verdagtes aangekeer oor dodelike transitorooftog
Vier verdagtes is tot dusver in hegtenis geneem in die ondersoek na ʼn dodelike transitorooftog op 12 Augustus in die Nasrec-gebied.
26-jarige veg om haar lewe ná skietery
“Die motief vir die aanval is nog nie bekend nie. Niks is uit die huis gesteel nie.”
ToekomsVenster: Daar is nie ’n kortpad nie
“Hy het ons lyding op Hom geneem, ons siektes het Hy gedra.”
Baba in trollie ‘wou opgetel word’
“Ek was so kwaad, geskok en histeries,” het die babadogtertjie se ma oor die voorval gesê.
Gʼn plek vir dié lied in demokrasie
Die EFF het die uitspraak in die “Kill the Boer”-regstryd verwelkom, maar verskeie ander partye sê die lied is verdelend en stook die vlamme van rasseverdeling.
Kyk: Nuwe Afrikaanse kinderkykgenot nou op kassie
“Dit is belangrik dat kinders in hul eie taal ook kan TV kyk.”
‘BSV’ se Niel, Chereze verwelkom pienkvoet
“Ek is uit my skoene geseën en het nou twee ongelooflike vroue in my lewe.”
Luister: Gelykheid teenoor uitnemendheid
Wonder jy oor die strewe van gelykheid in die onderwys? Het jy al die term “inklusief” gehoor? In hierdie episode gesels die Solidariteit Skoleondersteuning (SOS)-span met Werner Human, adjunkbestuurshoof van regsake en navorsing by Solidariteit, oor ʼn paar ernstige sake wat die onderwys raak en hoe ons daaraan aandag kan gee.
Golden Arrow loop weer deur in Kaapstad
Petrolbomme is na vier busse in ʼn township in Kaapstad geslinger en dit het aan die brand geslaan.
Gedeelte van N11 wéér gesluit ná ongeluk
Swaelsuur is oor ʼn gedeelte van die pad gestort, terwyl groot hoeveelhede suur ook in waterhulpbronne om dié pas beland het.
Engelse glimlag toe Proteas eerste kolf
Die wenkbroue het gelig toe Dean Elgar die loot gewen en besluit het om eerste te kolf, maar sy keuse is waarskynlik deur Simon Harmer se insluiting beïnvloed.
Die nuwe proxy-oorloë
Behalwe vir die konfrontasie in Oekraïne is daar ander sones van konflik wat deel uitmaak van die groter konflik tussen die VSA/Navo/EU en bondgenote, aan die een kant, en China/Rusland en hulle verskeie bondgenote, aan die ander kant.
Boek: Gerrie Radlof se ‘Die Buiter’-verhale weer in druk
Die verhaal gaan oor die opwindende avonture van die Buiter, ʼn man wat ʼn merkwaardige dubbele lewe gelei het.
Inflasie knaag aan jou kosmandjie
Kenners waarsku hoewel dit lyk of daar ʼn stadiger styging in pryse is, die kosmandjie steeds maandeliks duurder word.
Taalgebruik: inteendeel, trouens
Taaltoffie stel ondersoek in oor die verskil in die gebruik van die woorde “inteendeel” en “trouens”.
Nóg ʼn grootkop by lotery bedank
Phillemon Letwaba is vroeër vandeesmaand vir die derde keer geskors.
Video: Arnold Vosloo terug in Pretoria én hy praat Afrikaans
“Moet nooit jammer voel vir Daan Ludik nie, sy kinderjare het hom gevorm. Hy is ʼn hustler; as jy jammer voel vir hom, steel hy jou skoene.”