Die polisie het op twee winkels toegeslaan waar die verdagtes die gesteelde goedere verkwansel het.
Lees meerAlles vir Saterdag 7 Januarie 2023
Mites en feite oor jou gesondheid
Wanneer jy jou kneukels knak, veroorsaak dit artritis. Eiers gee jou hartsiektes en koffie keer dat jy groei. Klink dít bekend? Oor die jare het soveel gesondheidsmites kop uitgesteek dat dit moeilik geraak het om feit van fiksie te onderskei.
‘Geen bymotief om Ramaphosa privaat te vervolg’ – Zuma
Zuma sê Ramaphosa moet soos enige persoon behandel word wat deur strafregtelike vervolging in die gesig gestaar word.
Talle hoofbrekens toe bees in septiese tenk beland
Bye en ʼn slang het die reddingspoging bemoeilik en lede van die gemeenskap afgeskrik om te help.
‘Julle lyk moeg, afgemat en sonder planne’
ʼn Franse krieketklub het die sukkelende Proteas op sosiale media genooi om saam met hulle te kom oefen. Dalk kry die Suid-Afrikaners net weer hul passie terug op ʼn plek waar hulle dit die minste verwag.
Drie vas vir moord op polisiesersant
Die sersant is op Kersdag oorval en vermoor.
Fort Hare-visekanselier oorleef sluipmoordpoging
Prof. Sakhela Buhlungu se amptelike veiligheidswag is in die voorval doodgeskiet.
Buitelanders met hope dwelms in Mpumalanga betrap
Die polisie het ook beslag op ʼn gesteelde voertuig gelê.
Gholf: Morikawa wil teleurstelling agter hom plaas
Die Amerikaner sou in die verlede nie aan die Toernooi van Kampioene kon deelneem nie ná sy segelose jaar in 2022, maar die organiseerders het besluit om die net wyer te span.
Hollywood: Marvel-akteur deel video vanuit hospitaal, ‘Romeo and Juliet’ se sterre wil dagvaar
Die akteurs, Leonard Whiting en Olivia Hussey, dagvaar Paramount Pictures vir seksuele mishandeling tydens die verfilming van die 1968-rolprent, Romeo and Juliet.
Sesjarige skiet onderwyser glo met opset in klas
Dit is nie duidelik hoe die Amerikaanse kind die vuurwapen in die hande gekry het nie.
VRK-reeks: Munster trap op Lions se sterte
Wanneer die wind erg waai en dit boonop sous, moet jy taktiese skoppers hê wat kan oorheers.
Alles loop grootliks reg vir Toyota in Dakar-tydren
“Daar is nou ʼn paar Toyotas onder die topvyf en dit wys jou net hoe betroubaar die voertuig is.”
Oud-SA’ner se heldedaad in dokkie vervat
Johan Oldenburg het 52 Oekraïniese vlugtelinge gered en met ʼn bus na Nederland vervoer.
Vermiste ma en seuntjie gevind
“Hulle was baie verwilderd en getraumatiseerd.”
Tien redes om nie te emigreer nie
Vir Afrikaners as ʼn kultuurgemeenskap en Afrikaanssprekendes as ʼn taalgemeenskap bied emigrasie ʼn groot bedreiging wat reeds verwoestende gevolge in families, gemeenskappe, kerke, skole en elke vlak van ons mense se leefwêreld het.
Aktivis betwis wet oor beskuldigdes in seksmisdade
ʼn Kaapstadse aktivis wil wetgewing betwis wat verhoed dat die naam van ʼn beskuldigde wat van ʼn seksmisdaad aangekla word, bekend gemaak word voordat die persoon op die aanklag gepleit het.
Bulls kom weer op die wenpad teen Dragons
Die Pretorianers het vóór gister se kragmeting drie wedstryde op ʼn streep – teen Exeter, die Stormers en die Sharks – verloor en hul ondersteuners het darem weer ʼn rede om te glimlag.
Gedagte vir die dag: Goeie doelwitte
Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. Weet dat die Here julle met ’n erfdeel sal beloon. Die Eienaar vir wie julle werk, is Christus! (Kolossense 3:23-24)