DEKATv se sesde leefstyl-reeks skop vanaand op kykNET af en beloof om net so vermaaklik en inspirerend te wees as die vorige vyf reekse.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DEKAT"
DEKAT vier 30ste verjaardag
Die tydskrif DEKAT het saam met 30 van Suid-Afrika se skrywers hul 30ste bestaansjaar by The Showroom met ’n Bacchusmaaltyd gevier.