“My man is my gunsteling-mens, my man is my beste vriend en my man is ook een van die mense wat ek die bangste is om te verloor aan die dood.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Frouevonds"
Luister: Ek mis jou
“Begin weer om diep lief te hê, ’n alles-in-liefde! Ek mis jou… alles van jou… elke dag…”
Luister: Gedig uit die Kalahari
“Iemand het eenmaal gesê, geseënd is hy wat die mooi sien in al die plekke waar ander niks sien nie, en dit is so waar van hierdie wêreld.”
Luister: Hartshunkering
Die gedig praat hardop oor al die landskappe wat in my hart geanker is. Dit reis wyd en syd deur die land van ons wat ek so bitter lief het. Hier waar ek liefde gevind het, hier waar ek elke dag my Here kan sien en hoor.
Luister: Heilige grond
“Jy sal verstom wees hoeveel jy leer van ander, wanneer jy werklik begin luister.”
Luister: Jou liefde
“Om die liefde van jou lewe, jou sielsgenoot te vind is besonders en om die liefde wat jy uitdeel terug te ontvang is ’n seëning. Gestuur uit God se hand.”
Luister: Kaalvoet
“Wees weer diep en innig lief, onbaatsugtig en gee die beste van jouself, sonder enige voorafopgestelde idees, sonder enige bymotief.”
Luister: My son sak weg
“Eendag sal alles volmaak wees en eendag sal ek weer nuut wees, net ek en dié wat voor my gegaan het, saam my God.”
Luister: Naakte liefde
Ons almal kan doen met liefde wat ons hele wese deurdrenk. Dit is die een tydlose geskenk wat ons aan mekaar kan gee, liefde…
Luister: Onkant
Om ’n oomblik nietig te ag is niks minder as ʼn sonde nie, daarom begin deur elke oomblik die beste van jouself te gee.
Luister: Ouma onthou
“Ek onthou egter steeds die rooi stoep, warm dae en liefde. Sy het vir my geskryf, die mooiste brief en ek het dit in ’n gedig saamgevat.”
Luister: Papierskip
“Dit word as stilwordoomblikke onthou en tye wat ek as kind saam met my pa gedeel het, tye wat ek nooit sal vergeet nie.”
Luister: Rusplek
“Ons praat nie net nie, ons ken verdriet en seer en verlies. Wees jouself, hê hoop, selfs in tye van verlies.”
Luister: Saam met jou
“Gaan sommer vandag nog en nooi ’n vriend of vriendin, ’n familielid of ’n wildvreemdeling oor en maak hierdie die heel mooiste oomblik wat jy kan!”
Luister: Skakerings van jou
Wees lief vir die mooi van ander se menswees en eerder om te wag vir ander om perfek te wees, groei saam met hulle.
Wanneer jy jouself misloop
Ek weet dit egter nou, en ek erken dit, en ek aanvaar eienaarskap. Dis wie ek is. Klaar gelieg en klaar voorgegee. Nou neem ek verantwoordelikheid, en ek kyk in my eie oë. Ek het myself, en daarmee gepaard my vryheid, gevind.
Luister: Sonneblomkind
Die doel van “Steeds vrou” is om mense hoop te gee deur na die voorbeeld van vrouwees te verwys. Kom luister saam na ʼn voorlesing van een van die gedigte uit dié bundel.
Luister: Sprokiemooi gedig
“Ons is eintlik baie meer dieselde as wat ons werklik verskillend is. Ons is almal wonderbaarlik geskep en verdien om liefgehê en ervaar te word.”
Luister: Sy
“Laat Jesus toe om deur daardie krake te skyn tot in die harte van ander.”
Luister: Vrouwees
“In God se oë is jy egter altyd goed genoeg, vrou.”