“Ek wil die eerste soen hê, ek doen baie moeite vir daardie soen,” het een van die dames erken.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Januarie 2024
Jou uitslae, in Afrikaans, op Maroela
Die individuele uitslae van die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) sal Vrydag vir alle matrieks op Maroela Media beskikbaar wees.
‘Historiese’ 82,9% van matrieks slaag
Persentasiegewys het die klas van 2023 die hoogste slaagsyfer in die geskiedenis van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) behaal.
Kaapse polisiebestuur betrek by probleme in blitspatrollie
“Dit is drie maande sedert Action Society die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aangespreek het oor sy versuim om aandag te gee aan hierdie kwessies, maar niks is gedoen nie.”
Senior Britse koninklikes nou yl gesaai
Onlangse nuus oor die koning en prinses Catherine se gesondheid het talle vrae laat ontstaan oor wie intussen die voortou in Buckingham-paleis gaan neem.
Duitse boere dreig om wéér op te ruk
“Alles wat tot nou aangekondig is, het net meer irritasie veroorsaak eerder as om dinge te kalmeer.”
DA se Cachalia bedank
ʼn Dispuut oor Ghaleb Cachalia se uitlatings oor die konflik in Gaza is glo een van vele redes waarom hy besluit het om die party vaarwel te roep.
Rembrandt se vroegste skilderye in sy tuisstad te sien
“Die werke wys dat Rembrandt selfs op ʼn jong ouderdom reeds bereid was om konvensies te ignoreer.”
Swaar tronkstraf vir oud-plaasbestuurder wat steel
ʼn Plaasbestuurder van Addo wat miljoene by sy werkgewer gesteel het, is tot direkte tronkstraf gevonnis.
Krimiskrywer Madelein Rust weef stories boei
Sy vermoed dat vroue enige dag net so bloeddorstig soos mans kan wees, sê dié geliefde skrywer wie se twaalfde boek, Siembamba, onlangs bekendgestel is.
Boerdery is harde werk! Maar nie jou aankope nie
Aflewering geskied binne drie werksdae reg oor Suid-Afrika tot op jou plaas. Daar is meer as 480 000 produkte en onderdele beskikbaar en dié lys groei daagliks.
ToekomsVenster: ’n Fokus op die belangrikste
Daar is egter ʼn tyd vir alles.
Man vas ná erdvark se ‘wrede’ dood
Die erdvark is in ʼn lokval gevang, wreed doodgemaak en toe gesmous.
ANC vies oor berigte dat Mbalula ‘gemuilband word’
“Die ANC verwerp mediaberigte oor die muilband van die sekretaris-generaal met minagting as ongegrond en kwaadwillig.”
Alcaraz speel met Sonego klaar
In een van vandag se ander wedstryde het Frankryk se Arthur Cazaux vir ʼn opskudding gesorg toe hy Holger Rune uitgeskakel het.
Pta-sakekamer verheug oor privatisering van Wonderboom-lughawe
“Vir te lank is die lughawe sonder ʼn behoorlike werkbare plan en deur onbevoegde strukture bestuur wat nie in die lugvaartbedryf spesialiseer nie.”
Foto’s: Victoria-watervalle lok weer besoekers van reg oor die wêreld
Die aantrekkingskrag van die Victoria-watervalle in Zimbabwe is weer volstoom terug en toeriste kan nie genoeg kry van die wild om die dorpie en valle nie, skryf Maryke Roberts.
Tesourus vier verbondenheid van taal
“Gelukkig is ʼn tesourus nie ʼn uitgestorwe dier nie – om die waarheid te sê, is dit nog jonk en springlewendig.”
Netbal SA wil sport meer ‘kommersialiseer’
ʼn Splinternuwe beleggingsgroep beoog om netbal na ʼn vlak te neem wat ook ʼn trekpleister vir voornemende beleggers is.
Jong vlieënier maak skoonskip in eindeksamen
Petri Botha se liefde vir die natuur en toer het hom verlede jaar die boekprys vir Geografie en Toerisme besorg.