Suid-Afrika het China se onlangse besluit om die invoerkoste van rooibostee met meer as die helfte te verminder verwelkom.
Alles vir Donderdag 18 Januarie 2024
Studeer is pret vir dié uitblinker
Carine Pretorius van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het tien onderskeidings in die onafhanklike matriekeksamen verwerf, met 100% vir gevorderde wiskunde.
Jantjies lank geskors
Volgens die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport het Elton Jantjies nie sy reg uitgeoefen om sy saak voor ʼn onafhanklike komitee te stel nie.
Wiskunde-fundi met ‘n passie vir Spaans
Wanneer Ewan Basson nie wiskunde doen of Spaans leer nie, speel hy graag klavier en is tans besig om sy gr. 8 Unisa-klaviereksamen te voltooi.
Vroue in Beweging: Geestelike voorbereiding vir trou
Baie maal leef jy jouself so in hierdie sprokiesverhaal van jou troudag dat jou lewe na die troue skoon teleurstellend kan wees. Ander word ontnugter omdat hulle gedink het dat die huwelik ʼn rehabilitasie sal wees van al die slegte gewoontes.
Dricus: Gebore kampioen
Die pen om die geskiedboeke teen Sean Strickland te herskryf is stewig in Dricus du Plessis se hand. Of altans sy vuis.
Michael wil kuberruim help beveilig
Michael Neuper wil vanjaar sy liefde vir wiskunde en rekenaars kombineer en B.Sc. Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch gaan studeer.
Namibiër onder vier wat sterf toe lugballon in Arizona neerstort
Altesame 13 mense was tydens die ongeluk aan boord van die lugballon. Dit het agt valskermspringers, vier passasiers en die vlieënier, Cornelius van der Walt, oorspronklik van Namibië, ingesluit.
Man in waakeenheid ná ‘wrede’ hoewe-aanval
Vier mense is ernstig beseer nadat vier aanvallers met onder meer ’n koevoet op ’n kleinhoewe in die omgewing van George toegeslaan het.
Medies – en ʼn Europese paspoort! – wink vir Helen
Helen Wilson het tien onderskeidings in die Onafhanklike Eksamenraad se eindeksamen behaal, en reeds by universiteite in Spanje en Italië aansoek gedoen.
Reën vertraag opruimingswerk ná treine ontspoor
Die steenkoollyn na Richardsbaai behoort oor die volgende paar dae weer in bedryf te wees.
Konsekwentheid Jos se wapen
Vir Jos Kotze van Helpmekaar Kollege in Johannesburg was die eksamen “’n bietjie aan die moeiliker kant”, maar hy kon steeds lag-lag daarin slaag om nege onderskeidings te behaal.
Zandre het passie vir medies, ná 22 operasies
Zandre Smith se skoolloopbaan was alles behalwe maklik. Daarom is hy uiters dankbaar vir die agt onderskeidings wat hy in matriek behaal het.
Wêreld se ‘belangrikste bate’ is produserende boere – TLU SA
“Dit is tyd dat almal, veral regerings, verstaan dat sonder suksesvolle boere daar geen kos, geen ekonomiese groei, en geen toekoms is nie.”
Nege Helpies spog met 9 A’s
“’n Mens se werklike waarde en vermoë kan nie in simbole gemeet of op papier beoordeel word nie.”
Silence S01 – Stilte maar een van sy uitnemende kenmerke
Met ’n prys van R114 885 is die Silence goeie waarde vir geld, want die BMW met soortgelyke rykafstand kos amper drie keer die prys.”
Toekoms van DBV se Komani-tak in weegskaal
Die Komani-tak, ook bekend as die Queenstown-tak, het in Desember verlede jaar bekend gemaak hy kan die einde van Januarie sy perseel kwyt wees.
Programmering dié beskeie toppresteerder se ‘ontspanning’
Sy droom is om eendag navorsingswerk in teoretiese fisika te kan doen.
Ses dood in skietery met polisie
Nóg drie verdagtes is in hegtenis geneem.
Djokovic se 15 jaar lange ‘vriendskap’ met ʼn boom in Melbourne
Novak Djokovic het ʼn lang rits ongewone metodes wat hom glo gehelp het om een van die beste tennisspelers ooit te word, waaronder ʼn 15 jaar lange “spesiale vriendskap” met ʼn boom in Melbourne, Australië.