“’n Mens se werklike waarde en vermoë kan nie in simbole gemeet of op papier beoordeel word nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Helpmekaar Kollege"
Tien uit tien vir dié ses Helpies
Hier is die suksesresep wat Helpmekaar Kollege se ses topmatrieks meen hulle in staat gestel het om elkeen tien onderskeidings te behaal.
Helpmekaar maak musikale meesterskuif
Of dit nou die silwerskerm of kassie, kerk of katedraal is; die kans is goed dat jy al een van die meer as 470 besonderse werke van die wêreldbekende komponis-dirigent Franco Prinsloo (35) raakgeluister het.
Helpmekaar stel glanstydskrif met gravitas bekend
Ofskoon tegnologiese vooruitgang verandering onontbeerlik én opwindend maak, het die doodsklok nog lank nie vir die gedrukte woord gelui nie. Só glo Helpmekaar Kollege wat ʼn spoggerige kwartaallikse gedrukte glanstydskrif bekendgestel het.
Van teater na tennistriomf met hartoorplanting vir 18-jarige
Pedro se hele lewensuitkyk het ná die oorplanting verander. “Dié tweede kans was vir my ʼn bevestiging dat die Here ʼn besliste en bepaalde doel met my lewe het.”
‘Toekomsbestande jongmense broodnodig’
“Die wêreld kort ligdraers, verantwoordelike verskilmakers met ʼn verkyker in die hand. Wêreldburgers met ʼn ingeboude navigasiestelsel om hul weg te kan vind én nuwe weë te kan baan. Vrydenkers met die vermoë om te groei en gedy, ongeag waar hulle geplant word.”
‘Identiteit lê nie in punte, prestasies en opinies nie’
“Ken jou waarde, weet waarvoor jy werk, en weet dat jou identiteit nie deur punte, prestasies of opinies bepaal word nie. Moet ook nie jou tyd mors op dinge wat nie waarde toevoeg of mense wat nie jou waarde raaksien nie.”
Helpmekaar se Einsteins ryg A’s in
Altesaam 197 matrieks het minstens een onderskeiding behaal, 93 matrieks het vier of meer onderskeidings behaal en dié skool se 45 topkandidate het gesamentlik 334 onderskeidings ingeryg.