“Dié matriekklas het ondanks talle uitdagings soos die Covid-19-pandemie, aanhoudende beurtkrag en sporadiese diensleweringsbetogings, veerkragtigheid en vasbeslotenheid getoon.”
Lees meerAlles vir Donderdag 19 Januarie 2023
‘BSV’: Leer ken vanjaar se 10 boere
Marciel kies koers na die uithoeke van die land om 2023 se tien boeredeelnemers nog beter te leer ken.
Solidariteit beteken hofstukke oor private opwekking
“Eskom sal altyd deel wees van Suid-Afrika se kragaanbod, maar die aandeel van die private sektor in kragvoorsiening sal drasties moet vergroot om volhoubare kragvoorsiening te verseker.”
Lokval gestel vir twee met olifanttande
Jan Marthinus Blomerus (44) en Susan Carol Blomerus (43) is Donderdag op borgtog van R1 500 elk vrygelaat.
Aanvalle op gesondheidswerkers ‘ongevraag’
In die mees onlangse voorval is ’n gesondheidsinspekteur Donderdag op pad na die Monyane-kliniek in Nkandla voorgekeer en die inspekteur is deur woedende betogers aangehou.
Werknemer van Fort Hare in woonstel vasgebind
Dié voorval volg weke ná ’n beplande sluipmoordpoging op prof. Sakhela Buhlungu, visekanselier van die Fort Hare-universiteit.
Valentynsdag: Boeretroos-bederf by die opsitkers
Bederf jou kêrel of nooi met ʼn kondensmelkkoffie by ʼn opsitkers met Maroela se eksklusiewe Valentynsdag-pakket!
Boewe besteel City Power vinniger as wat hy kan vervang
Wanneer beurtkrag inskop, kry die mini-substasies voete of word dit deur boewe beskadig.
‘Rianette en die Internet’: Beskerm jou kind teen pornografie aanlyn
In hierdie meer sensitiewe episode praat Rianette Leibowitz oor pornografie, die blootstelling aan en uitwerking op kinders en hoe jy hierdie uitdagende probleem kan hanteer.
Bok-blits vir twee weke geskors
Makazole Mapimpi mag weer van 30 Januarie af speel, maar hy kan intussen teen die tugkomitee se besluit appelleer.
ToekomsVenster: Kies om in beloftes te glo
Mag ons in 2023 beter besluite maak, ons gedagtes onderwerp aan God, kies om sy beloftes te glo en aan twyfel nie soveel gesag te gee nie.
ʼn Paar reuse val, maar Novak bly staan
Die negemalige Australiese Ope-kampioen het weliswaar in die tweede stel van vandag se wedstryd gesukkel, maar hy het met kookwatertennis in die daaropvolgende stelle vorendag gekom.
Hier kniehalter armoede nie kinders se opvoeding
“Ons wil graag die ketting breek waar kinders in die sirkel van armoede verval deur hulle bloot te stel aan ʼn beter vooruitskouing deur opvoeding en ʼn waardestelsel.”
Amla bêre kolf vir oulaas weg
“Jou pad was glad nie maklik nie. Mense het gesê jou tegniek lyk vreemd en dat jy nooit bestendig genoeg sal wees nie. Maar dan het jy op jou eie unieke manier op die veld gestap en net gekolf.”
Schweizer-herrie: Onnie onskuldig; LUR moet jammer sê
Vier jaar nadat Elana Barkhuizen in die openbaar van rassisme beskuldig is, het die Menseregtekommissie bevind nie sý nie, maar die LUR vir onderwys het verkeerd opgetree.
Barcelona wink vir 13-jarige wat koraalrif wil red
“Ek is opgewonde om daarheen te reis. Ek is nóg meer opgewonde om my projek met soveel mense moontlik te deel om hulle bewus te maak van hoe hulle koraalriwwe kan help bewaar.”
‘Toekomsbestande jongmense broodnodig’
“Die wêreld kort ligdraers, verantwoordelike verskilmakers met ʼn verkyker in die hand. Wêreldburgers met ʼn ingeboude navigasiestelsel om hul weg te kan vind én nuwe weë te kan baan. Vrydenkers met die vermoë om te groei en gedy, ongeag waar hulle geplant word.”
Breek met die slagoffer-ingesteldheid
Kom ons aanvaar die werklikhede van ons huidige bestaan, maar berus nie daarin nie. Kom ons benut die geleenthede wat die uitdagings ons bied en word lewenskragtige deelnemers aan ʼn eie en ʼn hoopvolle toekoms.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik, skynbaar
Al ooit gewonder wanneer jy ‘blykbaar’, ‘klaarblyklik’ of ‘skynbaar’ moet gebruik? Lees gerus vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
SA se ‘Arabiese Lente’ dalk al nader
“Suid-Afrikaners is keelvol. Genade, die land is besig om in duie te stort.”