‘Rianette en die Internet’: Beskerm jou kind teen pornografie aanlyn

(Foto verskaf)

In hierdie meer sensitiewe episode praat Rianette Leibowitz oor pornografie, die blootstelling aan en uitwerking op kinders en hoe jy hierdie uitdagende probleem kan hanteer.

Kom luister saam na Rianette en die Internet, want daar is altyd hoop en maniere om oplossings te vind. Rianette gesels met Mark Russell van TechBearOnline en Errol Naidoo van Family Policy Institute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

isabelle ·

ek hoop baie ouers sien die raak…ek het self al gesien dat hierdie n GROOT probleem is onder kinders! SKADELIKE Inhoud….is maklik verkrygbaar of die kinders daarna soek of nie,dit is daar :(

Elene ·

Is daar ‘n manier hoe mens Youtube kan stel om ‘n ouderdoms- of inhoudsbeperking op te hé, en Tiktok en al daardie tipe websites?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.