Terwyl die vure van dwelm- en alkoholmisbruik, gesinsgeweld en depressie rondom haar gewoed het, het Talana Vuren-Kuhn besef dat hoewel haar stukkie goud in die hitte van vorm kan verander, dit nimmer as te nooit sal smelt nie.
Alles vir Donderdag 19 Januarie 2023
Tier se eienaar moes self sneller trek
Sheba se eienaar, Martin Erasmus, het glo oor haar liggaam gesit en huil nadat sy van kant gemaak is.
SA oefen saam met Russiese, Chinese weermag
Meer as 350 lede van die Suid-Afrikaanse weermag sal aan die oefening saam met hul Russiese en Chinese eweknieë deelneem.
Parys-waterkrisis wys staat kan nie langer hulp weier
2023 beloof om nog ʼn jaar van toenemende oproer te wees weens die ANC se groeiende onvermoë om te regeer en die lewensbedreigende gevolge wat daaruit spruit.
Podlitiek: EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor
Wat weet Marokko van Orania, en waaroor gaan die jongste hofuitspraak teen Julius Malema en die EFF?
Jacinda Ardern bedank as premier
Die 42-jarige Ardern sê sy het bloot nie meer “genoeg in die tenk” oor om as eerste minister van Nieu-Seeland te dien nie.
Kommer oor ‘ontbinde liggaam’ lei tot perlemoenvonds
Die polisie waarsku verhuurders dat persele wat vir misdaadbedrywighede gebruik word, aan die staat verbeurd verklaar kan word.
Vernoem ʼn kokkerot na jou eks!
As jy nog omgekrap is oor ʼn vorige romantiese verhouding wat verbreek is, dan kan jy dié Valentynsdag iets spesiaal doen.
Verdagte opgespoor ná moord by gastehuis
Gertjie Bothma is Vrydagaand in die middedorp van Carletonville opgespoor.
Frustrasies en ANC politieke integriteit
Integriteit by ʼn politieke leier en ʼn politieke party is belangrik. Die toets: Is dit wat hulle sê, ook dit wat hulle doen? Kom ons toets Ramaphosa en die ANC as politieke party.
‘Niks is onmoontlik’ vir leerder met 15 A’s
Dié slimkop het 16 vakke in matriek geneem. Sy geheim tot sy akademiese sukses is eenvoudig: harde werk.
Action SA se Abel Tau lei nou nuwe party
Tau het die afgelope week die stigting van die United Africans Transformation (UAT) bekend gemaak en sê die UAT beoog om reeds volgende jaar in verskeie provinsies aan die nasionale verkiesing deel te neem.
Nortjé, Neesham haal wind uit Super Kings-seile
In Woensdag se ander wedstryd het Marco Jansen meer as 20 lopies vanaf een van Rashid Khan se boulbeurte geslaan.
Resep: Hoenderhappies
Dié hoenderhappies sal kuiergaste aan die smul hê.
Hanover se ‘Billy Elliot’ op pad na New York
“Daar is baie talentvolle jong dansers wat ʼn loopbaan daarvan wil maak, maar dit is dalk een of twee keer in ʼn leeftyd dat iemand met Faahkir Bestman se talent, toewyding en passie jou pad kruis.”
Renosterstropers swaar gestraf
Die stropers is verlede jaar met ses vars renosterhorings in hul besit betrap.
Drie vas ná moord op raadslid, twee mans
Verskeie vuurwapens is in die verdagtes se besit gevind.
Ysbeeraanval eis lewe van vrou, seun
Die beer is tydens die voorval doodgeskiet.
Jong man verdrink by Strand
Die man se tienerbroer is uit die see gered.
Gedagte vir die dag: Laat Hom toe om te werk
Dis God wat die gewilligheid en die vermoë in julle bewerk om te handel volgens wat Hy graag wil hê! (Filippense 2:13)