Podlitiek: EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor

Opgestel deur die Podlitiek-span

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Paul Maritz twee groot stories wat hierdie week op hul nuusradar verskyn het.

Wat weet Marokko van Orania, en waaroor gaan die jongste hofuitspraak teen Julius Malema en die EFF?

Luister Podlitiek vir hierdie kwessies, en meer!

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Di ·

Ongelukkig is dit so dat ons as Afrikaners GEEN plek of seggenskap het in hierdie land het nie. Die korrupte, magsbehepte rassiste het seker gemaak dat ons lewe letterlik HEL op aarde gemaak word. Ons kan net vas staan in ons geloof en SAAM STAAN as afrikaners. Moenie hierdie patetiese skurke die mag gee om jou lewe te oorheers nie. Bly net op jou kniee, dis al raad wat ek het.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.