“Hierdie toekenning bind die koor nog meer en skep ʼn gevoel van gemeenskap.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Franco Prinsloo"
Helpmekaar maak musikale meesterskuif
Of dit nou die silwerskerm of kassie, kerk of katedraal is; die kans is goed dat jy al een van die meer as 470 besonderse werke van die wêreldbekende komponis-dirigent Franco Prinsloo (35) raakgeluister het.