Luidens hofstukke het Steven Tylor ʼn 17-jarige meisie in die 1970’s betas en “met geweld” gesoen.
Lees meerAlles vir Sondag 5 November 2023
Lions verloor in Italië
Malakai Fekitoa het sy eerste drie vir die Italiaanse klubspan gedruk, terwyl Ignacio Mendy die uiteindelike wendrie vir Benetton gedruk het.
Die week in foto’s
Van pienk seekatte tot ‘n Bok in ou wedstrydklere. Beleef die afgelope week se wêreldwye nuusgebeure in foto’s.
83 almal uit!
Die kolwers het in hul dop gekruip en die Proteas het sleg teen Indië op ʼn stadige Eden Gardens-baanblad verloor.
Jhb kry Maandag eie beurtkragrooster
Dié rooster sal behels dat kliënte wat direk van City Power krag kry, minder deur beurtkrag geraak word.
Eskom stel weer teleur, erken minister
“Solank ons nie die probleem van beurtkrag oplos nie, sal mense nie in Suid-Afrika belê nie en die tekort aan inkomste nie opgelos word nie.”
Helpmekaar maak musikale meesterskuif
Of dit nou die silwerskerm of kassie, kerk of katedraal is; die kans is goed dat jy al een van die meer as 470 besonderse werke van die wêreldbekende komponis-dirigent Franco Prinsloo (35) raakgeluister het.
Hoe oud is Bok-helde in 2027?
Siya Kolisi sal dan reeds 36 jaar oud wees, terwyl Eben Etzebeth ook 36 verjaardagkersies in Australië sal moet uitblaas as hy vir die volgende Wêreldbeker-span gekies word.
100-tal vir Virat op verjaardag
Indië se Virat Kohli het die 49ste honderdtal van sy eendagkrieketloopbaan gemoker, sommer so op sy 35ste verjaardag, en Suid-Afrika benodig nou meer as 300 lopies vir ʼn oorwinning.
Israeli’s verenig onder fisieke, ekonomiese druk
“Enigiets kan gebeur, maar jy moet sover moontlik aangaan met die lewe.”
Sluipmoord op VSA-president 60 jaar later met dokkie onthou
“Dit is die dag waarop die VSA sy onskuld verloor het.”
‘Poppie nou eggo van Ella,’ skerts Hélène Truter oor ‘Vetkoekpaleis II’
“Vetkoekpaleis bly tog net eg, ikonies en onbeskaamd Afrikaans.”
Skoonheidskoningin op rand van dood ’n ware wondervrou
Twee ernstige outo-immuunsiektes en maande in die waakeenheid waar sy by die dood omgedraai het, kon Lizelle Kachelhoffer nie onderkry nie.
Nóg ʼn Bok word pa
“Dankie Jesus dat U ons met hierdie klein lewe vertrou.”
Dis Djokovic teen Dimitrov in Parys
“Ek gaan alles in my vermoë doen om myself ʼn kans teen Novak te gee.”
1 500 km in tien dae om studieskuld te help verlig
Sarah Camp, ʼn finalejaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch, het in tien dae aaneen daagliks verder as deelnemers aan die Kaapstad-fietstoer gery.
Regering kan lugbesoedeling nie meer akkuraat meet
Al meer kontrolestasies wat lugbesoedeling in die land moet meet, raak onklaar en tans werk net ʼn vyfde van dié stasies landwyd ten volle.
Polisie fnuik smokkelpoging by grenspos
Die tekkies was in swart plastiek toegedraai en in die sleepwa van ʼn trok versteek.
Karen oor ‘Kokkedoor’-wen: ‘Ek moes verrys uit die as’
“Ek het skielik nie ‘n huis, werk óf ʼn man gehad nie. Kokkedoor was my dryfkrag.”
Nuwe kans vir baba ná lewensreddende operasie
Ashley Meerkotter het op net drie weke oud vir die eerste keer skielik ophou asemhaal. Min het haar ouers geweet dat dit tot ʼn wedloop teen tyd vir ʼn lewensreddende operasie sou lei.