Terwyl wetstoepassingsbeamptes ʼn verdagte groep mans ondervra het, het hulle ʼn tou en ʼn mes opgemerk wat glo gebruik is in die ontvoering van die slagoffer.
Lees meerAlles vir Dinsdag 21 November 2023
SA sokkerster gevonnis vir aanranding
Thembinkosi Lorch het in 2020 sy eksvriendin gewurg, rondgeruk en geslaan nadat hulle in ʼn woordewisseling betrokke geraak het.
Korrupsiesaak teen oud-Eskombaas van hofrol geskrap
“Ons harte was altyd op die regte plek,” het die oud-Eskomhoof, Matshela Koko, gesê.
SA beskuldig Israel van ‘oorlogsmisdade, volksmoord’
Pres. Cyril Ramaphosa het hom Dinsdag as voorsitter van ʼn buitengewone beraad van die Brics-nasies oor die konflik tussen Israel en Hamas, oor die saak uitgespreek.
Groot planne om meesterskantoor te red
Volgens regsgeleerdes het die wanfunksionering van die meesterskantoor nou ʼn krisispunt bereik en hoewel daar ʼn omkeerplan is om die situasie te beredder, is min besonderhede bekend.
Staatsrede-verhoor gaan voort ná EFF dit verlaat
Julius Malema het aangevoer dat nóg hy nóg die ander EFF-lede voor ʼn “kangaroehof” sal verskyn of deur “ʼn witman vervolg sal word”.
Miljoene vir sportterrein wat halfgebou staan
Werk aan dié Engcobo-sportterrein het sewe jaar gelede begin en is vandag steeds nie afgehandel nie, selfs al is meer as R13 miljoen reeds daaraan bestee.
Korrupsie ‘steel SA se toekoms’
Onlangse data dui daarop dat meer as 18,2 miljoen Suid-Afrikaners vanjaar in uiterste armoede leef, ʼn toename vanaf die vorige jaar. Projeksies toon dat hierdie syfer gaan bly styg en korrupsie is die rede daarvoor.
ToekomsVenster: Om vir die Here te werk
Ai, dis aangenaam om vir die Here te werk.
Beurtkrag, voëlgriep looi hoenderreus Astral
Astral sê net toe sy beurtkragkrisis onder beheer is, het een van die ergste uitbrekings van voëlgriep die bedryf ʼn groot slag toegedien.
Kwekery spog met jongboer-toekenning
Die bekende Malanseuns-kwekery boer net vooruit. Want, sê dié leierboere, “wat goed genoeg is vir vandag, is nie goed genoeg vir môre nie”.
Koelkop ma red peuter se lewe
ʼn Ma van Silver Lakes het onmiddellik begin KPR toepas nadat haar peuter uit hul swembad getrek is.
GWM se ORA 03 maak EV’s meer bekostigbaar
GWM se kompakte ORA 03, in sy intreevlakspesifikasie, is tans die goedkoopste elektriese voertuig in die land.
Indië laat Wêreldbeker-bywoningsrekord spat
Volgens die Internasionale Krieketraad (IKR) het meer as 1,2 miljoen toeskouers die Wêreldbeker-wedstryde in Indië bygewoon.
Onderhandelinge oor gyselaars bereik ‘kritieke en finale stadium’
“Ons is op die naaste punt wat ons nog ooit was om ʼn ooreenkoms te bereik.”
Vrou vas wat ekskêrel se oorskot in tas dra
Lebese is op die toneel in hegtenis geneem en Mhlanga, wat weggehardloop het terwyl die bewaarders die tas deursoek het, het haar die volgende dag aan die polisie oorgegee.
Vasgekeerde mynwerkers eerste keer op kamera gesien
Van die 41 Indiese mynwerkers wat reeds 10 dae lank in ʼn ondergrondse tonnel vasgekeer is, is Dinsdag vir die eerste keer op kamera gesien.
Dié tannie spog met ʼn mond vol tande
Sy spog met die wêreldrekord vir die vrou met die meeste tande ter wêreld.
‘Frans praat’ dalk Foster se voorland
Franse publikasies berig dat Ian Foster en Joe Schmidt op Montpellier se kortlys is om die klub se volgende hoofafrigter te word.
Samantha Leonard betree weer Top-20
Riaan Benadé se “Boksemdais” bly vir eers op in die nommer-een-posisie.