Nuweland sal gasheer speel vir die eindstryd van die SA20-toernooi op 10 Februarie 2024.
Alles vir Dinsdag 21 November 2023
Groot besending ‘verkragmiddel’ by ORT gegryp
Die 8,1 kg se Rohypnol is in ʼn besending gedroogde vis versteek.
Vyf dood in botsing by Amersfoort
Al vyf slagoffers het op die toneel gesterf en nog drie mense is beseer.
Israel herroep ambassadeur in SA
Suid-Afrika is uiters krities oor Israel se veldtog in Gaza, wat geloods is ná ʼn dodelike verrassingsaanval op Israel.
Meer as 2,9 miljoen registreer afgelope naweek om te stem
Meer as ʼn halfmiljoen kiesers het vir die heel eerste keer geregistreer; dit is amper 20% van alle registrasiebedrywighede die afgelope naweek.
Gedagte vir die dag: Draai altyd na God
Dít is die boodskap van hoop wat iemand in pyn en seer nodig het om te hoor.